Hierdie week op die Kraakvars Reputasie Top 40:
Renaldo se Hoe Hoog, word sy eerste No 1 treffer na die snit vanaf sy debuut op No 4 verlede week na No 1 toe swaai. Die snit word gehelp deur sy musiek video wat verlede week vrygestel is.
Op No 2 is Gerduan Kemp met Sesde Sintuig, die snit word ook gehelp deur die musiek video wat verlede week vrygestel is. Johan Ander se Soldaat sak terug vanaf No 1 na No 3 die week. Soveel Meer van Abel Knobel klim terug in die Top 10 na No 4.
Nuwe snitte wat hul debuut maak op die Kraakvars Reputasie Top 40:
- Deon Dee se Lewe op No 6
- Tiffany Tate se So Verlief op No 10
Noemenswaardige skuiwe op die trefferlys:
- Al die snitte is die Top 5, is huidige of voormalige No 1 treffers.
Luister na die Kraakvars Reputasie Top 40 hier:
Sien die volledige Kraakvars Reputasie Top 40 hier: