Renaldo spog met nuwe enkelsnit, Something in the orange, oor verlore liefde.
Die jong, opkomende sanger Renaldo, is so geïnspireer deur die Amerikaanse country-snit Something in the Orange dat hy besluit het…
Armand Joubert se sensuele debuut Afrikaanse enkelsnit: Met Jou Klere Af
Armand Joubert is terug met ‘n splinter nuwe enkelsnit, en dit is sy eerste Afrikaanse enkelsnit! Met Jou Klere Af…
Tyd het Lila Swift al baie dinge geleer – Net ’n Bietjie Tyd
Die jong sangeres en liedjieskrywer Lila Swift glo dit is belangrik om jouself tyd te gun om uit te vind…
Ruan Josh spreek die houe in die lewe aan in nuwe enkelsnit
Die lewe deel daagliks houe uit wat ʼn mens soms namens jou geliefdes ook moet vat – iets waarvan die…
Alouise maak ‘n paar draaie met haar tweede enkelsnit
Paar Draaie is ’n splinternuwe akoestiese pop-liedjie oor hoe die liedjieskrywer en sanger Alouise, haar dae verwyl en hoe sy…
Rita Li se voorvereiste: Perdekrag!
Perdekrag is ʼn komiese Afrikaanse popliedjie reg uit die blondekop-sangeres en aktrise Rita Li se kraal en maak die vergelyking…
Juan Griffith se nuwe musikale reis: van Rock na introspeksie met Mal
Die oud harde rocker Juan Griffith het besluit om die brieke aan te slaan en met sy nuwe enkelsnit, Mal,…
Met Angie Oeh se skok diagnosis, so kan jy help.
In ‘n roerende en persoonlike boodskap van moed en kwesbaarheid het Angie Oeh gister die nuus van haar diagnose met…
Zoé het pas haar derde enkelsnit, getiteld ‘Hier’ bekend gestel.
Zoé het pas haar derde enkelsnit, getiteld Hier bekend gestel. Die liedjieskrywer en sanger van Limpopo het vroeër die jaar…
Duet van Hoop: Janie Bay en Elandré Se Hartroerende Reis in ‘Die Einde’
Musiek-entoesiaste is in vir ‘n bederf met bekroonde kunstenaars Janie Bay en Elandré wat kragte saamsnoer om hul kragtige duet-enkelsnit,…










