Hierdie week op die Kraakvars Top 40, saamgestel deur Reputasie.
Impulsief van Barto Swiegers is vir die 9de nie-opeenvolgende week op No 1, dit is die derde langste wat ‘n liedjie al op No 1 gepronk het.
Die eerste nuwe liedjie op die trefferlys is Opstaan van Karlien van Jaarsveld wat op No 2 haar debuut maak. Foto’s van Dodo Nyoka is op No 3.
Kurt Darren se nuwe enkelsnit, Afrikaans Is Alles maak sy debuut op No 4. Nee of Ja van Brendan Peyper is op No 5.
Nora Vlok van Die Heuwels Fantasties & Appel is op No 6. Ilan van Staden se Ontlaai is op No 7, dis die liedjie se 4de week in die Top 10.
Barto Swiegers se debuut enkelsnit, H2Oë is op No 8. Op No 9, is Ditjies & Datjies van FATMAN & Lianie May. Die Top 10 word voltooi deur Man So Na My Hart van Elizma Theron wat weer terug keer na die Top 10 hierdie week.
Nuwe liedjies op die Kraakvars Top 40 sluit in:
- Caravan In The Mist van Mann Friday op No 12.
- Die Way Sy van Biggy & Angie Oeh op No 17
- Braaibroodjies van Muller Brandt op No 26
- Nommer Pas van John Rock Prophet op No 35
Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:
Kraakvars Top 40 - 17 Maart 2023
No | Liedjie | Kunstenaar | Weke op Trefferlys | Hoogste Posisie | Verlede Week |
1 | Impulsief | Barto | 16 | 1 | 1 |
2 | Opstaan | Karlien van Jaarsveld | 1 | 2 | N |
3 | Foto's | Dodo Nyoka | 20 | 1 | 3 |
4 | Afrikaans Is Alles | Kurt Darren | 1 | 4 | N |
5 | Nee of Ja | Brendan Peyper | 3 | 1 | 2 |
6 | Nora Vlok | Die Heuwels Fantasties & Appel | 12 | 1 | 5 |
7 | Ontlaai | Ilan van Staden | 5 | 4 | 4 |
8 | H2Oë | Barto | 29 | 1 | 9 |
9 | Ditjies & Datjies | FATMAN & Lianie May | 16 | 3 | 8 |
10 | Man So Na My Hart | Elizma Theron | 5 | 1 | 15 |
11 | Wat Maak Hy Daar | Kris Ray | 15 | 4 | 7 |
12 | Caravan In The Mist | Mann Friday | 1 | 12 | N |
13 | Jagvat | Jan Rhaap | 21 | 2 | 11 |
14 | Net Een Keer | Samantha Leonard | 21 | 1 | 10 |
15 | Monitor | Zaan Sonnekus | 2 | 15 | 24 |
16 | As Die Plaas Byt | Marissa | 21 | 8 | 14 |
17 | Die Way Sy | Biggy & Angie Oeh | 1 | 17 | N |
18 | Dans met Gevaar | Juan Boucher | 12 | 1 | 22 |
19 | Ek Wens | Ray Dylan | 20 | 3 | 16 |
20 | Vleisvreters | Neil Somers & Adam Tas | 3 | 6 | 6 |
21 | Sonder Liefde | Andriette | 16 | 6 | 19 |
22 | Hoer In Beton | Millennium & Koos Kombuis | 2 | 22 | 23 |
23 | Stap Soldaat | Loufi | 2 | 17 | 17 |
24 | Witblits | Eloff | 34 | 2 | 21 |
25 | Kaap | Ryno Velvet & Jan Blohm | 26 | 2 | 18 |
26 | Braaibroodjies | Muller Brandt | 1 | 26 | N |
27 | Heyto Tarentaal | Min-Gespin | 4 | 12 | 28 |
28 | Don't Be a Doos (Slamma D Remix) | Slamma D | 9 | 19 | 25 |
29 | Hey Sonneblom | Droomsindroom | 46 | 1 | 31 |
30 | My Nannas | Wikus Botma | 22 | 4 | 29 |
31 | Plaaslewe | Anlia Star | 22 | 1 | 30 |
32 | Ek Sal My Vingers Af Baklei | Angel De Lange | 5 | 12 | 12 |
33 | Verlore | Francois van Coke | 3 | 5 | 13 |
34 | Katools | Kevboii | 21 | 7 | 32 |
35 | Nommer Pas | John Rock Prophet | 1 | 35 | N |
36 | Jy is My Huis | Dodo Nyoka | 19 | 7 | 33 |
37 | Ek sê so | Irene-Louise van Wyk | 12 | 8 | 38 |
38 | As Jy Praat | Dodo Nyoka | 19 | 5 | 35 |
39 | Bosveld Vakansie | Prop | 21 | 4 | 26 |
40 | Kwaaitjie | Prop | 33 | 1 | 39 |