Hierdie week op die Kraakvars Top 40:

John Rock Prophet spandeer sy 8ste week op No 1 met My Blom, dit is die tweede langste wat ‘n liedjie nog op No 1 gespandeer het. Vincent Gordon bereik sy hoogste posisie nog met die debuut van sy nuutste enkelsnit Die Onbekende op No 2. Vincent se vorige enkelsnit Mechanic het ‘n piek posisie bereik van 13 op 20 November 2020.

Jan Rhaap klim weer terug in die Top 10 in op No 3 met sy treffer Elmboog Na Bo. Marissa se Kaalvoetliefde is op No 4, die liedjie het 13 weke gelede op No 1 sy debuut gemaak.

U Wil van Chantel & Jady maak hul debuut op No 5. Brannewynlippe van Wikus Botma is op No 6. Dit is Brannewynlippe se 28ste week op die Kraakvars Top 40, die liedjie was ook 11 weke nie-opeenvolgende weke op No 1.

Lonely Troebadoer van Gian Groen is op No 7. Herman Kleinhans het twee enkelsnitte in die Top 10 met Dankie op no 8 en Vliegtuig op No 9.

Len Muller se nuutste enkelsnit Huis Toe maak sy debuut op No 10.

Ander nuwe snitte op die trefferlys:

  • Perfekte Jy van Renaldo op No 18
  • Killer van Sharine Barnard op No 23
  • Lankal Gereed van Stefan Jansen op No 25

Open in Spotify

Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 29 April 2022

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 My Blom John Rock Prophet 8 1 1
2 Die Onbekende Vincent Gordon 1 2 N
3 Elmboog Na Bo Jan Rhaap 63 1 13
4 Kaalvoetliefde Marissa 13 1 11
5 U Wil Chantel & Jady 1 5 N
6 Brannewynlippe Wikus Botma 28 1 8
7 Lonely Troebadoer Gian Groen 9 1 6
8 Dankie Herman Kleinhans 53 1 9
9 Vliegtuig Herman Kleinhans 68 3 10
10 Huis Toe Len Muller 1 10 N
11 Stoute Boude Kevboii (feat Charlie Bees) 33 1 12
12 Iemand help my  Bjarne (feat Snacci) 40 2 14
13 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 8 2 2
14 Suikerbos Stefan Jansen 35 1 15
15 Sterre KuierKoors 13 2 16
16 Sal Jy Saam My Kom Drink? Karel Bester 36 5 17
17 Kom Loop Jan Rhaap 61 5 19
18 Perfekte Jy Renaldo 1 18 N
19 Wag Vir My Izak Davel 2 5 5
20 Ons Teen Die Wêreld Sharoney 36 2 18
21 Kateriena Malherbe TiNO 20 1 21
22 Al Wat Ek Oor Het 1925 Band 3 22 29
23 Killer Sharine Barnard 1 23 N
24 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 47 1 22
25 Lankal Gereed Stefan Jansen 1 25 N
26 Kiss The Girl Khail West 24 3 27
27 Nuwe Generasie KuierKoos (feat. M4RSHLL 18 5 R
28 Awe My Ma Se Kind Pret Kadet (feat Foksie Konyn) 59 2 31
29 As Ek Jou Onthou Stefan Jansen 12 1 32
30 Sing vir my Saggies John Rock Prophet & Gian Groen 21 9 23
31 Panado Vir Die Pyn Mionette 8 2 24
32 Verlore Alter Ego  10 15 26
33 Poetry Ashton Wheeler 12 5 28
34 Lugballon Rita Li 2 7 7
35 Stofpad (Live) Zak van Niekerk 2 4 4
36 Nog N Kans X_C_Xreece 46 8 39
37 Arm Julanie J 61 1 34
38 Kry Jou Ry Jacques Leonard 6 14 38
39 Werkit Boetie EDO 17 2 33
40 Twee Is Beter Ashton Wheeler 35 5 R

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!