Kraakvars Top 40 - Hey SonneblomKraakvars Top 40 - Hey Sonneblom

Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40:

Hey Sonneblom van Droomsindroom spandeer hul 6de week op No 1. Hey Sonneblom het meer as 59 000 streams die afgelope week op YouTube gekry.

John Rock Prophet se My Blom is op No 2. Jan Rhaap se Elmboog Na Bo  spandeer sy 69ste week op die trefferlys en is op No 3. Jemma Catherine is op No 4 met Alles Gee.

Luna se nuutste enkelsnit, Maak My Dans maak sy debuut op No 5. Wouter van der Venter is op No 6 met My Bok. Dankie van Herman Kleinhans is op No 7. Wikus Botma se Brannewynlippe is op No 8.  Vliegtuig van Kleinhans is ook op No 9.

Die Top 10 word voltooi deur Elsje se debuut enkelsnit 21 VirAltyd wat in haar eerste week op No 10 is.

Ander nuwe snitte op die Kraakvars Top 40:

  • My Liewe Hemel van 1925 Band op No 11

Kraakvars Top 40 - 10 Junie 2022

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Hey Sonneblom Droomsindroom 6 1 1
2 My Blom John Rock Prophet 14 1 3
3 Elmboog Na Bo Jan Rhaap 69 1 4
4 Alles Gee Jemma Catherine 5 3 R
5 Maak My Dans Luna 1 5 N
6 My Bok Wouter van der Venter 3 2 2
7 Dankie Herman Kleinhans 59 1 7
8 Brannewynlippe Wikus Botma 34 1 8
9 Vliegtuig Herman Kleinhans 74 3 6
10 21 VirAltyd Elsje 1 10 N
11 My Liewe Hemel 1925 Band 1 11 N
12 Veilig Tuis Ruan Jordaan 3 8 12
13 Iemand help my  Bjarne (feat Snacci) 46 2 10
14 Suikerbos Stefan Jansen 41 1 14
15 Sal Jy Saam My Kom Drink? Karel Bester 42 5 16
16 Stoute Boude Kevboii (feat Charlie Bees) 39 1 15
17 Sterre KuierKoors 19 2 18
18 Kaalvoetliefde Marissa 19 1 17
19 Lonely Troebadoer Gian Groen 15 1 11
20 Tydelik Harry Broersma 4 11 22
21 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 14 2 13
22 Al Die Woorde Gerduan Kemp (feat.Tasha) 6 14 37
23 Kom Loop Jan Rhaap 67 5 19
24 Ons Teen Die Wêreld Sharoney 42 2 21
25 Steek Ons Liefde Aan Die Brand Jack & June  57 3 R
26 Arm Julanie J 67 1 26
27 Bobbejaan Inni Brauhaus Henning Joubert 4 3 9
28 Jou Tipe Jaloers Gerduan Kemp 14 8 R
29 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 53 1 24
30 Kateriena Malherbe TiNO 26 1 23
31 Die Onbekende Vincent Gordon 7 2 20
32 Awe My Ma Se Kind Pret Kadet (feat Foksie Konyn) 65 2 28
33 Kiss The Girl Khail West 30 3 27
34 Panado Vir Die Pyn Mionette 14 2 29
35 Nuwe Generasie KuierKoos (feat. M4RSHLL 23 5 32
36 Jy Oortref My Xander Joubert 71 1 34
37 Poetry Ashton Wheeler 18 5 35
38 Jy Moet Net Jouself Wees Bloumoord 16 2 R
39 Nog N Kans X_C_Xreece 52 8 38
40 Ek Sal Jou Weer Kies Wilha 53 1 36

Leave a Reply

error: Content is protected !!