Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40.
Hey Sonneblom van Droomsindroom spandeer hul 8ste week op die top posisie. Hey Sonneblom het die afgelope week meer as 57 000 kyke op YouTube gekry, dit is daling van 3.73% teenoor die vorige week.
CheraLee se nuutste enkelsnit Droomverlore maak haar debuut op No 2. Droomverlore is CheraLee se 5de enkelsnit wat op die trefferlys verskyn.
Lyfstraf van Bjarne X Snacci maak hul debuut op No 3. Wikus Botma se nuutste enkelsnit, Blou begin ook op No 4. My Blom van John Rock Prophet is op No 5, die liedjie is al 16 weke op die trefferlys.
Bloumoord se Hey Jy! is op No 6, dit is die tweede week op die trefferlys na die liedjie verlede week op No 2 sy debuut gemaak het. Tasha se Vergaan is op No 7, dit is ook die liedjie se tweede week op die trefferlys.
Stefan Jansen se Lankal Gereed herverskyn die week weer op trefferlys op No 8, dit is na die liedjie se musiekvideo vrystel was.
Vlieers van Joshua Na Die Reen begin op No 9. Die Top 10 word voltooi deur As Hy Vir Jou Nog Lief Was van Christiaan Baartman.
Ander nuwe liedjies op trefferlys:
- Wandel van Joshua Na Die Reen op No 11
- Heimwee van Van Der Aven op No 34
Kraakvars Top 40 - 24 Junie 2022
No | Liedjie | Kunstenaar | Weke op Trefferlys | Hoogste Posisie | Verlede Week |
1 | Hey Sonneblom | Droomsindroom | 8 | 1 | 1 |
2 | Droomverlore | CheraLee | 1 | 2 | N |
3 | Lyfstraf | Bjarne X Snacci | 1 | 3 | N |
4 | Blou | Wikus Botma | 1 | 4 | N |
5 | My Blom | John Rock Prophet | 16 | 1 | 3 |
6 | Hey Jy! | Bloumoord | 2 | 2 | 2 |
7 | Vergaan | Tasha | 2 | 6 | 6 |
8 | Lankal Gereed | Stefan Jansen | 2 | 8 | R |
9 | Vlieers | Joshua Na Die Reen | 1 | 9 | N |
10 | As Hy Vir Jou Nog Lief Was | Christiaan Baartman | 1 | 10 | N |
11 | Wandel | Joshua Na Die Reen | 1 | 11 | N |
12 | Brannewynlippe | Wikus Botma | 36 | 1 | 5 |
13 | Iemand help my | Bjarne (feat Snacci) | 48 | 2 | 8 |
14 | Dankie | Herman Kleinhans | 61 | 1 | 7 |
15 | Elmboog Na Bo | Jan Rhaap | 71 | 1 | 9 |
16 | Afstand | TiNo | 2 | 14 | 14 |
17 | My Bok | Wouter van der Venter | 5 | 2 | 10 |
18 | Sterre | KuierKoors | 21 | 2 | 12 |
19 | Nooit Alleen | Dewald Gouws | 2 | 5 | R |
20 | Lugballon | Rita Li | 3 | 7 | R |
21 | Vliegtuig | Herman Kleinhans | 76 | 3 | 13 |
22 | Suikerbos | Stefan Jansen | 43 | 1 | 17 |
23 | Stoute Boude | Kevboii (feat Charlie Bees) | 41 | 1 | 11 |
24 | Ten Minste Vir My | Zaan Sonnekus | 16 | 2 | 18 |
25 | Kaalvoetliefde | Marissa | 21 | 1 | 22 |
26 | My Liewe Hemel | 1925 Band | 3 | 11 | 20 |
27 | Kom Loop | Jan Rhaap | 69 | 5 | 23 |
28 | Hier en Nou | AJ De Vos | 2 | 4 | 4 |
29 | Tydelik | Harry Broersma | 6 | 11 | 19 |
30 | Sal Jy Saam My Kom Drink? | Karel Bester | 44 | 5 | 21 |
31 | Lonely Troebadoer | Gian Groen | 17 | 1 | 28 |
32 | Ons Teen Die Wêreld | Sharoney | 44 | 2 | 30 |
33 | Veilig Tuis | Ruan Jordaan | 5 | 8 | 16 |
34 | Heimwee | Van Der Aven | 1 | 34 | N |
35 | Panado Vir Die Pyn | Mionette | 15 | 2 | R |
36 | Arm | Julanie J | 69 | 1 | 31 |
37 | 21 VirAltyd | Elsje | 3 | 10 | 26 |
38 | Ek Kan Net Bid | Zaan Sonnekus | 55 | 1 | 32 |
39 | Poetry | Ashton Wheeler | 19 | 5 | R |
40 | Al Die Woorde | Gerduan Kemp (feat.Tasha) | 8 | 14 | 27 |