Kraakvars Top 40 - Hey SonneblomKraakvars Top 40 - Hey Sonneblom

Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40

Droomsindroom spandeer hul 9de week op No 1 met hul weghol treffer, Hey Sonneblom. Die liedjie het die afgelope week meer as 48 000 kyke op YouTube gekry.

Bjarne X Snacci se nuwe treffer bereik nuwe hoogtes met hul lied Lyfstraf, wat op No 2 is, na die liedjie verlede week op No 3 sy debuut gemaak het. Bloedbroers van Gift Matjila maak sy debuut op die trefferlys op No 3. Die liedjie het die afgelope week meer as 5 000 kyke op YouTube gekry. My Blom van John Rock Prophet is op No 4.

Afstand van TiNo klim vanaf No 16 na No 5, na die liedjie se musiekvideo vrygestel was verlede week. Kyle September se nuwe enkelsnit, Cuddle Up maak sy debuut op No 6.

Wikus Botma is op No 7 met Blou. Lankal Gereed van Stefan Jansen behou sy posisie op No 8 hierdie week. My Bok van Wouter van der Venter is No 9. Die Top 10 word voltooi deur Rudi Claase se Hobo-Hallelujah, wat sy debuut maak op die trefferlys.

Ander nuwe enkelsnitte op die Kraakvars Top 40:

  • Onthou van Annique op No 19

Die Kraakvars Top 40 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel van opkomende en onafhanklike kunstenaars. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike musiekvideos en klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 1 Julie 2022

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Hey Sonneblom Droomsindroom 9 1 1
2 Lyfstraf Bjarne X Snacci 2 2 3
3 Bloedbroers Gift Matjila 1 3 N
4 My Blom John Rock Prophet 17 1 5
5 Afstand TiNo 3 5 16
6 Cuddle Up Kyle September 1 6 N
7 Blou Wikus Botma 2 4 4
8 Lankal Gereed Stefan Jansen 3 8 8
9 My Bok Wouter van der Venter 6 2 17
10 Hobo-Hallelujah Rudi Claase 1 10 N
11 Brannewynlippe Wikus Botma 37 1 12
12 Dankie Herman Kleinhans 62 1 14
13 Iemand help my  Bjarne (feat Snacci) 49 2 13
14 Droomverlore CheraLee 2 2 2
15 Elmboog Na Bo Jan Rhaap 72 1 15
16 Vergaan Tasha 3 6 7
17 As Hy Vir Jou Nog Lief Was Christiaan Baartman 2 10 10
18 Sterre KuierKoors 22 2 18
19 Onthou Annique 1 19 N
20 Hey Jy! Bloumoord 3 2 6
21 Suikerbos Stefan Jansen 44 1 22
22 Stoute Boude Kevboii (feat Charlie Bees) 42 1 23
23 Vliegtuig Herman Kleinhans 77 3 21
24 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 17 2 24
25 My Liewe Hemel 1925 Band 4 11 26
26 Kom Loop Jan Rhaap 70 5 27
27 Kaalvoetliefde Marissa 22 1 25
28 Kateriena Malherbe TiNO 27 1 R
29 Lonely Troebadoer Gian Groen 18 1 31
30 Nooit Alleen Dewald Gouws 3 5 19
31 Veilig Tuis Ruan Jordaan 6 8 33
32 Tydelik Harry Broersma 7 11 29
33 Sal Jy Saam My Kom Drink? Karel Bester 45 5 30
34 Ons Teen Die Wêreld Sharoney 45 2 32
35 Set Our Hearts On You Stella 40 5 R
36 Vlieers Joshua Na Die Reen  2 9 9
37 Arm Julanie J 70 1 36
38 Poetry Ashton Wheeler 20 5 39
39 Steek Ons Liefde Aan Die Brand Jack & June  58 3 R
40 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 56 1 38

Leave a Reply

error: Content is protected !!