Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40.

Dodo Nyoka se Foto’s enkelsnit, klim weer terug na die No 1 posisie hierdie week op die Kraakvars Top 40. Foto’s het die afgelope week meer as 134 000 streams op YouTube gekry. Dodo se suksesvolle debuut maak beslis dat hy ‘n groot loopbaan gaan hê in die Afrikaanse musiek arena.

Verlede week se No 1 debuut, Impulsief van Barto Swiegers is hierdie week op No 2. FATMAN & Lianie May se eerste enkelsnit saam Ditjies & Datjies klim hierdie week op na No 3, na die liedjie verlede week op No 16 sy debuut gemaak het. H2Oë van Barto Swiegers is op No 4, dit is die liedjie se 16de week op die trefferlys.

Die Kontrak wenner, Samantha Leonard se debuut enkelsnit, Net Een Keer is op No 5. Prop se Bosveld Vakansie is op No 6.

Kris Ray se nuwe enkelsnit, Wat Maak Hy Daar maak sy debuut op No 7. Dit is Kris Ray se eerste enkelsnit op die Trefferlys. Hartseer Freaks Francois van Coke & Hunter Kennedy klim al die pad vanaf No 24, na No 8.

Jan Rhaap se Jagvat is op No 9, dit is die liedjie se sewende opeenvolgende week in die Top 10. Die Top 10 word voltooi deur Mooiste Meisies van Angie Oeh. Dit is Angie Oeh se tweede top 10 treffer op die Kraakvars Top 40.

Ander nuwe liedjies op die trefferlys:

  • My Persoons van Die Campbells & Cordelia op No 13
  • Die Son van Vrede op No 34

Ander liedjies wat weer op die trefferlys verskyn:

  • Lyfstraf van Bjarne X Snacci op No 33
  • Afrika Son van Droomsindroom op No 36
  • Altyd Op My Vibe van Angie Oeh op No 39

Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 9 Desember 2022

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Foto's Dodo Nyoka 6 1 2
2 Impulsief Barto 2 1 1
3 Ditjies & Datjies FATMAN & Lianie May 2 3 14
4 H2Oë Barto 16 1 3
5 Net Een Keer Samantha Leonard 7 1 5
6 Bosveld Vakansie Prop 8 4 7
7 Wat Maak Hy Daar Kris Ray 1 7 N
8 Hartseer Freaks Francois van Coke & Hunter Kennedy 2 8 24
9 Jagvat Jan Rhaap 7 2 8
10 Mooiste Meisies Angie Oeh 2 10 25
11 Sonder Liefde Andriette 2 6 6
12 10 Uit 10 Rooksein 4 3 9
13 My Persoons Die Campbells & Cordelia 1 13 N
14 Plaaslewe Anlia Star 8 1 12
15 Liefde Sonder 'n Maar Nadine 2 4 4
16 Witblits Eloff 20 2 11
17 Jy is My Huis Dodo Nyoka 5 7 13
18 As Jy Praat Dodo Nyoka 5 5 15
19 Katools Kevboii 7 9 21
20 Ek Wens Ray Dylan 6 3 17
21 As Die Plaas Byt Marissa 7 8 19
22 My Nannas Wikus Botma 8 4 20
23 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 12 2 22
24 Hey Sonneblom Droomsindroom 32 1 26
25 Kopskud Revolusie Droomsindroom (feat Spoegwolf) 12 4 28
26 Kwaaitjie Prop 19 1 29
27 Gereed Om Weer Seer Te Kry Samantha Leonard 5 14 30
28 Wie's Jou Kat? Danny Smoke 6 19 31
29 Sandkasteel Nicholis Louw 2 18 18
30 Bella Droomsindroom 12 6 35
31 Skobbejak Reen (feat. Refentse) 20 10 36
32 Bietjie Dronk Marissa 21 4 34
33 Lyfstraf Bjarne X Snacci 24 2 R
34 Die Son Vrede 1 34 N
35 Tussen Die Lyne Jan Blohm & Ryno Velvet 20 5 38
36 Afrika Son Droomsindroom 12 1 R
37 Jy Is Alles Kobus Matthews 2 10 10
38 Om Jou Te Vergeet Samantha Leonard 5 11 37
39 Altyd Op My Vibe Angie Oeh 6 16 R
40 As Ek Jou Hoor Lag Jan Bloukaas 2 16 16

Leave a Reply

error: Content is protected !!