Impulsief

Hierdie week op die Kraakvars Top 40:

Impulsief van Barto Swiegers spandeer sy 6de nie-opeenvolgende week op No 1. Impulsief is Barto se tweede enkelsnit en ook sy tweede No 1 treffer, na sy eerste enkelsnit H2Oë.

Jan Jan Jan se tweede enkelsnit Braaf Soos ‘n Boerboel van hul kort album, Braaf. Die liedjie maak sy debuut op No 2.

Foto’s van Dodo Nyoka is op No 3, dit is die liedjie se 12de week op die trefferlys as ook 12de week in die Top 3. H2Oë van Barto Swiegers is op No 4. Die Heuwels Fantasties & Appel se Nora Vlok is op No 5.

Net Een Keer van Samantha Leonard is op No 6. Die liedjie het op No 1 gepiek in November 2022. Ditjies & Datjies van FATMAN & Lianie May is op No 7.

As Die Plaas Byt van Marissa is op No 8. Bosveld Vakansie van Prop is nog steeds op vakansie op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Dans met Gevaar van Juan Boucher.

Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 20 Januarie 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Impulsief Barto 8 1 1
2 Braaf Soos 'n Boerboel Jan Jan Jan 1 2 N
3 Foto's Dodo Nyoka 12 1 2
4 H2Oë Barto 21 1 3
5 Nora Vlok Die Heuwels Fantasties & Appel 4 4 4
6 Net Een Keer Samantha Leonard 13 1 5
7 Ditjies & Datjies FATMAN & Lianie May 8 3 6
8 As Die Plaas Byt Marissa 13 8 8
9 Bosveld Vakansie Prop 13 4 7
10 Dans met Gevaar Juan Boucher 4 1 9
11 Ek sê so Irene-Louise van Wyk 4 8 11
12 Jagvat Jan Rhaap 13 2 10
13 Witblits Eloff 26 2 12
14 Ek Wens Ray Dylan 12 3 14
15 Katools Kevboii 13 7 13
16 Plaaslewe Anlia Star 14 1 15
17 Wat Maak Hy Daar Kris Ray 7 4 16
18 As Jy Praat Dodo Nyoka 11 5 23
19 Jy is My Huis Dodo Nyoka 11 7 19
20 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 18 2 17
21 Drink Frikkie Braadbroodjie 6 21 22
22 Don't Be a Doos (Slamma D Remix) Slamma D 1 22 N
23 My Nannas Wikus Botma 14 4 20
24 Sonder Liefde Andriette 8 6 18
25 Hey Sonneblom Droomsindroom 38 1 21
26 10 Uit 10 Rooksein 10 3 25
27 Afrika Son Droomsindroom 17 1 24
28 Kopskud Revolusie Droomsindroom (feat Spoegwolf) 18 4 29
29 Vuur en Vlam Van West 6 25 36
30 Hobo-Hallelujah Rudi Claase 19 4 34
31 Kwaaitjie Prop 25 1 26
32 Dankie Herman Kleinhans 84 1 31
33 Wie's Jou Kat? Danny Smoke 12 19 27
34 Liefde Sonder 'n Maar Nadine 8 4 28
35 Mooiste Meisies Angie Oeh 11 10 33
36 Altyd Op My Vibe Angie Oeh 10 16 38
37 Hartseer Freaks Francois van Coke & Hunter Kennedy 8 8 35
38 Om Jou Te Vergeet Samantha Leonard 7 11 R
39 Skobbejak Reen (feat. Refentse) 26 10 37
40 Gereed Om Weer Seer Te Kry Samantha Leonard 10 14 32

Leave a Reply

error: Content is protected !!