Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40.
Zaan Sonnekus behou sy posisie op No 1met Ek Kan Net Bid. Rita Li se Iemand Anders klim weer terug na die No 2 posisie vanaf No 4. Jack & June se Steek Ons Liefde Aan Die Brand bereik hul hoogste posisie nog op No 3, die vorige piek vir die treffer was No 4.
Wilha Carstens se Ek Sal Jou Weer Kies is op No 5, die liedjie spandeer sy 10de opeenvolgende week in die Top 10. Jy Oortref My van Xander Joubert is al vir 19 weke op die trefferlys en hierdie week is die eerste week wat die liedjie in die Top 10 is op No 6.
In Jou Arms Slaap van Cezanne Yzelle is vir die tweede keer terug in die Top 10 en bereik ook haar hoogste posisie nog met die liedjie op No 7. Jan Rhaap se Elmboog Na Bo is op No 8.
Herman Kleinhans se Vliegtuig is op No 9, dit is die liedjie se vierde opeenvolgende week op hierdie posisie. Die Top 10 word voltooi deur Seisoene van Devan, dit is die liedjie se vierde week in die Top 10.
Liedjies wat weer op die trefferlys verskyn:
- Ek Wonder van Herman Kleinhans op No 39
- Die Langkloof R62 van Daniel Eeuwrick op No 40
Kraakvars Top 40 - 28 Mei 2021
No | Liedjie | Kunstenaar | Verlede Week | Weke Op Trefferlys | Hoogste Posisie |
---|---|---|---|---|---|
1 | Ek Kan Net Bid | Zaan Sonnekus | 1 | 2 | 1 |
2 | Iemand Anders | Rita Li | 4 | 15 | 1 |
3 | Steek Ons Liefde Aan Die Brand | Jack & June | 5 | 10 | 3 |
4 | Dankie | Herman Kleinhans | 2 | 6 | 1 |
5 | Ek Sal Jou Weer Kies | Wilha | 3 | 13 | 1 |
6 | Jy Oortref My | Xander Joubert | 25 | 19 | 6 |
7 | In Jou Arms Slaap | Cezanne Yzelle | 16 | 6 | 7 |
8 | Elmboog Na Bo | Jan Rhaap | 6 | 16 | 1 |
9 | Vliegtuig | Herman Kleinhans | 9 | 21 | 3 |
10 | Seisoene | Devan | 10 | 6 | 6 |
11 | Arm | Julanie J | 11 | 14 | 1 |
12 | Ek Wou Nog | Bottomless Coffee Band | 19 | 19 | 2 |
13 | Laat Aand Boogie | Vatvas Dansorkes | 13 | 39 | 3 |
14 | Kom Loop | Jan Rhaap | 12 | 14 | 5 |
15 | Bly Bietjie Langer | Marcel Dalmayda | 22 | 16 | 6 |
16 | Toe Ons Jonk Was | Rowen | 15 | 18 | 11 |
17 | Ghost Town | Marco Basson | 23 | 29 | 12 |
18 | Awe My Ma Se Kind | Pret Kadet (feat Foksie Konyn) | 14 | 12 | 2 |
19 | Verloor Jouself Op My | Dotcosa (feat. Bjarne) | 18 | 35 | 1 |
20 | Ek Gaan Jou Mis | Shelby | 8 | 13 | 8 |
21 | As Môre Kom | Cheralee | 7 | 9 | 2 |
22 | Boer Genoeg | Eugene | 28 | 14 | 2 |
23 | She's So High | Hanco | 30 | 6 | 23 |
24 | Sewe Somers | Bottomless Coffee Band | 21 | 21 | 9 |
25 | Set Our Hearts On You | Stella | 27 | 21 | 15 |
26 | Knipmes Aand | Willem van der Ryst | 20 | 16 | 13 |
27 | Soldaat | Johan Anker | 24 | 29 | 1 |
28 | Ek Staan Stil | Hannes Van der Walt | 26 | 16 | 2 |
29 | Vandag | Morne | 31 | 18 | 1 |
30 | Kyk Vir My | Tizel (feat SPAM) | 17 | 2 | 17 |
31 | Lappop | Tussen Sterre | 32 | 38 | 4 |
32 | November | Afrikaans Wil Dans (feat. Charl Stander) | 33 | 31 | 7 |
33 | Rose | Henri Alant | 34 | 13 | 10 |
34 | Rondomtalie | Red Sheep | 29 | 7 | 29 |
35 | Dans Tot Die Son Opkom | Imke | 36 | 20 | 14 |
36 | Laat Dit Reën | Rayne | 37 | 17 | 1 |
37 | Breek Die Reëls Vir Liefde | Sonet du Plessis | 38 | 38 | 3 |
38 | Sesde Sintuig | Gerduan Kemp | 40 | 29 | 1 |
39 | Ek Wonder | Herman Kleinhans | R | 7 | 29 |
40 | Die Langkloof R62 | Daniel Eeuwrick | R | 28 | 6 |