Alternative Top 40 - Vrede Onskuld van 'n KindAlternative Top 40 - Vrede Onskuld van 'n Kind

Hierdie week op die Alternative Top 40. Vrede maak hul debuut boaan die trefferlys met Onskuld van ‘n Kind, Zaan Sonnekus domineer nog steeds die Top 10 met vyf snitte, en daar is agt nuwe liedjies op die trefferlys.

Vrede se enkelsnit Onskuld Van ‘n Kind se Visualiseerder musiekvideo sorg dat Vrede hul eerste No 1 treffer kry. Onskuld Van ‘n Kind maak sy debuut op No 1.

Frans Karoo se liedjie O God maak sy debuut op No 2, die liedjie is van sy album Braambos Radio. Te Minste Vir My van Zaan Sonnekus is op No 3, dit is eerste van 5 liedjies van hierdie rock kunstenaar wat in die Top 10 verskyn.

Vrede het ‘n tweede treffer, Perspektief op No 4. Ek Kan Net Bid en Plastiek Swaard van Zaan Sonnekus is op No 5 en No 6 onderskeidelik. Vrede se Die Son is op No 7, hierdie liedjie het 8 posisies geklim van verlede week se No 15.

Was Dit jou Plan? van Alter Ego is op No 8, die liedjie was verlede week op die No 5 posisie. Die Top 10 word voltooi deur Zaan Sonnekus met Krapmerke op No 9 en Hoog op No 10.

Ander noemenswaardige skuiwe op die Alternative Top 40 sluit in: Heimwee van Van Der Aven wat vanaf No 38 na No 26 klim.

Die nuwe liedjies op die trefferlys sluit in:

  • Crows Feet van West Coast Wolves op No 14
  • Jou Lewe van Frans Karoo op No 15
  • Hey Jy! van Bloumoord op No 16
  • Die Breils van Frans Karoo op No 17
  • In Die Son van Frans Karoo op No 20
  • Towerkop van Frans Karoo op No 23
  • Dis Okay van Bloumoord op No 36

Sien die volledige Alternative Top 40 hier:

Alternative Top 40 - 14 Februarie 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Onskuld Van 'n Kind Vrede 1 1 N
2 O God Frans Karoo 1 2 N
3 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 2 2 2
4 Perspektief Vrede 2 3 3
5 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 2 4 4
6 Plastiek Swaard Zaan Sonnekus 2 6 7
7 Die Son Vrede 2 7 15
8 Was Dit jou Plan? Alter Ego 2 5 5
9 Krapmerke Zaan Sonnekus 2 9 9
10 Hoog Zaan Sonnekus 2 8 8
11 Donnerse Lag Almero 2 10 10
12 Soeklig Bittereinder 2 11 11
13 Onskuld Van 'n Kind Vrede 2 12 12
14 Crows Feet West Coast Wolves 1 14 N
15 Jou Lewe Frans Karoo 1 15 N
16 Hey Jy! Bloumoord 1 16 N
17 Die Breils Frans Karoo 1 17 N
18 Ek Mis Jou Hierdie Keer Alter Ego 2 13 13
19 Verniel My Maar Alter Ego 2 14 14
20 In Die Son Frans Karoo 1 20 N
21 Dis Fyn Zaan Sonnekus 2 19 19
22 Bly Bietjie Langer Marcel Dalmayda 2 18 18
23 Towerkop Frans Karoo 1 23 N
24 Hou Net Vas Uncle Spike 2 17 17
25 Ysbeer Bittereinder 2 23 23
26 Heimwee Van Der Aven 2 26 38
27 Make It Out Here Alive Cindy Louise 2 20 20
28 Soeklig (Stemme) Bittereinder 2 16 16
29 Soos Hel Zaan Sonnekus 2 27 27
30 Ritalin Zaan Sonnekus 2 22 22
31 Niks Verander Die Liefde Nie Gian Groen 2 26 26
32 "Vriende" Almero 2 24 24
33 Donkerwolk Bittereinder 2 25 25
34 Dis Jy (Live) Zaan Sonnekus 2 28 28
35 Al Wat Ek Oor Het 1925 Band 2 21 21
36 Dis Okay Bloumoord 1 36 N
37 Aanhoudend Bittereinder 2 30 30
38 Verander Zaan Sonnekus 2 35 35
39 Rise Up Cindy-Louise 2 33 33
40 n Straatlig Misverstand Almero 2 37 37

Die Alternative Top 40 is gebaseer op YouTube data wat gegenereer word van amptelike musiekvideo’s en klank vrystelling. Die trefferlys kyk na vier parameters van hoeveel streams elke liedjie kry tydens die observasie periode. Dit is ook belangrik om te noem hoe die observasie periode en publisering van die Alternative Top 40 werk. Die observasie periode werk vanaf Vrydae tot Donderdae en die publisering datum van die trefferlys is dan die volgende Dinsdag.

Leave a Reply

error: Content is protected !!