Alternative Top 40 - Vrede Onskuld van 'n KindAlternative Top 40 - Vrede Onskuld van 'n Kind

Hierdie week op die Alternative Top 40:

Onskuld Van ‘n Kind van Vrede behou hul posisie op No 1 vir ‘n tweede week. Vrede se posisie op No 1 word gehelp deur die Visualiseerder musiekvideo.

West Coast Wolves se Crows Feet klim hierdie week na No 2, die liedjie het verlede week se debuut gemaak op No 14. West Coast Wolves het ‘n totaal van vier nuwe snitte op Alternative Top 40 heirdie week.

Ten Minste Vir My van Zaan Sonnekus behou sy posisie op No 3. Perspektief van Vrede is op No 4. Factory of Bones van West Coast Wolves is die eerste van ses nuwe enkelsnitte op die trefferlys. Factory of Bones maak sy debuut op No 5.

Almero se Donnerse Lag is op No 6, dis die liedjie se hoogste posisie nog, na dit verlede week op No 11 was.

Mensdom se nuwe enkelsnit Revolusie maak hul debuut op No 7. Mensdom is ‘n Afrikaanse Rockband van Johannesburg.

Billy Mckreef van West Coast Wolves begin op No 8. Die Son van Vrede is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Ek Kan Net Bid van Zaan Sonnekus.

Ander noemenswaardige skuiwe op die Alternative Top 40 sluit in: Hey Jy! van Bloumoord wat vanaf No 16 na No 12 klim.

Die nuwe liedjies op die trefferlys sluit in:

  • Ace and the Butternut van West Coast Wolves op No 27
  • Tydelik van Harry Broersma op No 32
  • Twee Verdiepings van Almero op No 34

Sien die volledige Alternative Top 40 hier:

Alternative Top 40 - 21 Februarie 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Onskuld Van 'n Kind Vrede 3 1 1
2 Crows Feet West Coast Wolves 2 2 14
3 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 3 2 3
4 Perspektief Vrede 3 3 4
5 Factory of Bones West Coast Wolves 1 5 N
6 Donnerse Lag Almero 3 6 11
7 Revolusie Mensdom 1 7 N
8 Billy Mckreef West Coast Wolves 1 8 N
9 Die Son Vrede 3 7 7
10 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 3 4 5
11 Soeklig Bittereinder 3 11 12
12 Hey Jy! Bloumoord 2 12 16
13 Was Dit jou Plan? Alter Ego 3 5 8
14 Krapmerke Zaan Sonnekus 3 9 9
15 Ek Mis Jou Hierdie Keer Alter Ego 3 13 18
16 Plastiek Swaard Zaan Sonnekus 3 6 6
17 Verniel My Maar Alter Ego 3 14 19
18 O God Frans Karoo 2 2 2
19 Soeklig (Stemme) Bittereinder 3 16 28
20 Hoog Zaan Sonnekus 3 8 10
21 Ysbeer Bittereinder 3 21 25
22 Niks Verander Die Liefde Nie Gian Groen 3 22 31
23 Hou Net Vas Uncle Spike 3 17 24
24 Bly Bietjie Langer Marcel Dalmayda 3 18 22
25 Heimwee Van Der Aven 3 25 26
26 Donkerwolk Bittereinder 3 25 33
27 Ace and the Butternut West Coast Wolves 1 27 N
28 Make It Out Here Alive Cindy Louise 3 20 27
29 Al Wat Ek Oor Het 1925 Band 3 21 35
30 "Vriende" Almero 3 24 32
31 Dis Fyn Zaan Sonnekus 3 19 21
32 Tydelik Harry Broersma 1 32 N
33 Donderweer Idees Almero 2 31 R
34 Twee Verdiepings Almero 1 34 N
35 Soos Hel Zaan Sonnekus 3 27 29
36 Almal Hier Om Die Vuur The Vanilla 2 36 R
37 Ritalin Zaan Sonnekus 3 22 30
38 Aanhoudend Bittereinder 3 30 37
39 Dis Okay Bloumoord 2 36 36
40 Namib Woestyn Gian Groen 2 29 R

Die Alternative Top 40 is gebaseer op YouTube data wat gegenereer word van amptelike musiekvideo’s en klank vrystelling. Die trefferlys kyk na vier parameters van hoeveel streams elke liedjie kry tydens die observasie periode. Dit is ook belangrik om te noem hoe die observasie periode en publisering van die Alternative Top 40 werk. Die observasie periode werk vanaf Vrydae tot Donderdae en die publisering datum van die trefferlys is dan die volgende Dinsdag.

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!