Hierdie week op die Reputasie Top 40 Afrikaanse Trefferlys – 14 Augustus 2020
Vir die 14de week seëvier Bernice West se Sonop-Blom bo aan die trefferlys. Die Hart van West is behou sy posisie op No 2. Nonna van Appel behou ook sy posisie op No 3.
Musiek Nuus & Trefferlyste