Hierdie week op die Kraakvars Top 40:
Hey Sonneblom van Droomsindroom spandeer hul tiende week op No 1, hierdie enkelsnit is beklee nou die tweede langste No 1 posisie in die geskiedenis van hierdie trefferlys.
Jemma Catherine maak ‘n groot debut met Almal het Iemand wat op No 2 begin in haar eerste week op die trefferlys. Almal Het Iemand verbeter, Jemma se eerste treffer, Alles Gee wat op No 3 sy piek bereik het in Mei 2022.
My Blom van John Rock Prophet is op No 3, dit is die liedjie 18de week op die trefferlys en in die Top 10. Bjarne X Snacci se Lyfstraf is op No 4, dis die liedjie se 3de week op die trefferlys en behou besonders goed sy range en standvastige kyke op YouTube.
Cuddle Up van Kyle September klim een posisie op na No 5 hierdie week. Afstand van TiNo is op No 6, na die liedjie verlede week sy hoogste posisie nog bereik het op No 5, na die musiekvideo vrystelling.
Tasha se Vergaan kuier op No 7. Dit is die liedjie se derde week in die Top 10. Bloedbroers van Gift Matjila is op No 8.
Die Top 10 word voltooi deur twee nuwe snitte, Daniel Wesley se Leef maak sy debuut op No 9. En op No 10 maak Middelvinger, YoungstaCPT & Jack Parow met Inni Boland.
Ander nuwe liedjies op die trefferlys sluit in:
- Kies Weer van Julanie J op No 33
Kraakvars Top 40 - 8 Julie 2022
No | Liedjie | Kunstenaar | Weke op Trefferlys | Hoogste Posisie | Verlede Week |
1 | Hey Sonneblom | Droomsindroom | 10 | 1 | 1 |
2 | Almal Het Iemand | Jemma Catherine | 1 | 2 | N |
3 | My Blom | John Rock Prophet | 18 | 1 | 4 |
4 | Lyfstraf | Bjarne X Snacci | 3 | 2 | 2 |
5 | Cuddle Up | Kyle September | 2 | 5 | 6 |
6 | Afstand | TiNo | 4 | 5 | 5 |
7 | Vergaan | Tasha | 4 | 6 | 16 |
8 | Bloedbroers | Gift Matjila | 2 | 3 | 3 |
9 | Leef | Daniel Wesley | 1 | 9 | N |
10 | Inni Boland | Middelvinger, YoungstaCPT & Jack Parow | 1 | 10 | N |
11 | My Bok | Wouter van der Venter | 7 | 2 | 9 |
12 | Dankie | Herman Kleinhans | 63 | 1 | 12 |
13 | Brannewynlippe | Wikus Botma | 38 | 1 | 11 |
14 | Iemand help my | Bjarne (feat Snacci) | 50 | 2 | 13 |
15 | Hobo-Hallelujah | Rudi Claase | 2 | 10 | 10 |
16 | Blou | Wikus Botma | 3 | 4 | 7 |
17 | Stoute Boude | Kevboii (feat Charlie Bees) | 43 | 1 | 22 |
18 | Elmboog Na Bo | Jan Rhaap | 73 | 1 | 15 |
19 | Vliegtuig | Herman Kleinhans | 78 | 3 | 23 |
20 | Sterre | KuierKoors | 23 | 2 | 18 |
21 | Hey Jy! | Bloumoord | 4 | 2 | 20 |
22 | Suikerbos | Stefan Jansen | 45 | 1 | 21 |
23 | Lonely Troebadoer | Gian Groen | 19 | 1 | 29 |
24 | Ten Minste Vir My | Zaan Sonnekus | 18 | 2 | 24 |
25 | Kom Loop | Jan Rhaap | 71 | 5 | 26 |
26 | My Liewe Hemel | 1925 Band | 5 | 11 | 25 |
27 | Veilig Tuis | Ruan Jordaan | 7 | 8 | 31 |
28 | Kaalvoetliefde | Marissa | 23 | 1 | 27 |
29 | Kateriena Malherbe | TiNO | 28 | 1 | 28 |
30 | Sal Jy Saam My Kom Drink? | Karel Bester | 46 | 5 | 33 |
31 | Arm | Julanie J | 71 | 1 | 37 |
32 | Lankal Gereed | Stefan Jansen | 4 | 8 | 8 |
33 | Kies Weer | Julanie J | 1 | 33 | N |
34 | Tydelik | Harry Broersma | 8 | 11 | 32 |
35 | Ons Teen Die Wêreld | Sharoney | 46 | 2 | 34 |
36 | Onthou | Annique | 2 | 19 | 19 |
37 | Poetry | Ashton Wheeler | 21 | 5 | 38 |
38 | Droomverlore | CheraLee | 3 | 2 | 14 |
39 | Steek Ons Liefde Aan Die Brand | Jack & June | 59 | 3 | 39 |
40 | Ek Kan Net Bid | Zaan Sonnekus | 57 | 1 | 40 |
Die Kraakvars Top 40 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel van opkomende en onafhanklike kunstenaars. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike musiekvideos en klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.