Hierdie week op die Reputasie Top 40.
Bernice West spandeer haar 21ste week op No 1. Spontaan van Riaan Benade klim nogsteeds die Top 40 met Spontaan wat vanaf No 11 na No 4. Hy het ook twee nuwe snitte op die Top 40 met Vat ‘n Bietjie op No 25 en Keeza op No 27. Steve Hofmeyr maak sy debuut op No 34 met Ek Kort… .
Lees die volledige lys hieronder: