Die week op die Reputasie Top 40 trefferlys:

Sonop-Blom van Bernice West is No 1 vir die 22ste week. Spontaan van Riaan Benade klim in sy 4de week op die trefferlys op na No 2. Ons Sal Self wat 16 van Suid-Afrika se grootste kunstenaars saam sing, maak hul debuut op No 6. Sprokie van Bobby van Jaarsveld en Early B maak sy debuut op No 16.

Sien die res van die Trefferlys hieronder:

Leave a Reply

error: Content is protected !!