Hierdie week op die Reputasie Top 40:

Ons Sal Self van verskeie kunstenaars bereik die No 1 posisie, hierdie is slegs die tweede snit wat die No 1 posisie op die Reputasie Top 40. Wat hierdie ‘n bittersoet maak is dat dit 16 kunstenaars vat om Bernice West se Sonop-Blom uit die kussings te lig, en dit ‘n einde bring aan West se tyd op No 1 na 22 weke.

Nuwe snitte op die Reputasie Top 40 is Sannie Die Loopdop van Refentse op No 22, as ook Wegloop van Karlien van Jaarsveld op No 27.

Noemenswaardige dinge op die trefferlys:

  • Riaan Benadé het ‘n totaal van 5 snitte op die Top 40 met vier van hierdie snitte wat ‘n nuwe piek bereik.

Sien die volledige Reputasie Top 40 hieronder:

Leave a Reply

error: Content is protected !!