David Divaad se Fall On Me
David Divaad het homself die afgelope tyd gevestig as ’n meester van die klassieke genre, en word deur sekere musiekliefhebbers…
Broer-duo, Droomsindroom, sing oor daardie spesiale sonneblom in die lewe
Die broer-duo, Droomsindroom, het pas hul enkelsnit, Hey Sonneblom, vrygestel en in dié enkelsnit wil Kirsten en Kyle Schlebusch luisteraars…
John Rock Prophet maak dit 8 weke op No 1, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Top 40: John Rock Prophet spandeer sy 8ste week op No 1 met My Blom,…
Wat is die doel van musiekbemarking?
Wat is die doel om musiek te vervaardig en dit dan aan aanhangers of potensiële aanhangers te bemark? Is dit…
Ou siel, jong liggaam. Karel Bester hunker terug
Karel Bester se baritoon is bedrieglik. As dit nie was vir die kraakvars produksie nie, sou ek jou nie blameer…
HERLAAI 2022 is om die draai, bespreek jou plek vandag nog!
Die lang wag is verby en dis amper tyd vir die eerste twee van vyf HERLAAI-konserte vir 2022. Â HERLAAI is…
Vincent Gordyn slaan ‘n nuwe rigting in met sy nuutste enkelsnit
Sanger Vincent Gordon het bekendheid verwerf met sy pop treffers soos Stap Soos Karlien en Dis Die Liefde Wat Tel maar met sy nuutse enkelsnit betree…
Stefan Jansen bewys hy is lankal gereed met kritiese bekroonde EP: Katryn
Sanger en Liedjieskrywer, Stefan Jansen, het onlangs vier nuwe enkelsnitte bekend gestel tydens sy vertoning by die AfriForum teater in Pretoria.…
Lion Jay stel twee enkelsnitte vry van sy treffer album Die Hart Van ‘n Leeu
Dié maand word ondersteuners van die (brullende) singende leeu, Lion Jay, sommer met twee enkelsnitte, wat gesamentlik uitgereik word, bederf.…