Hierdie week op die Reputasie Top 40:
Xander Joubert se treffer, Jy Oortref My is vir die tweede week op die No 1 posisie. Dit is die liedjie se 21ste week op die trefferlys. Herman Kleinhans se Dankie klim weer terug na No 2.
Steek Ons Liefde Aan Die Brand van Jack & June is op No 3, die liedjie ewenaar sy vorige hoogste posisie 3 weke gelede. Ek Kan Net Bid van Zaan Sonnekus klim hierdie week na No 4, dit is ook die liedjie se vierde week in die Top 10 as ook op die trefferlys. Rita Li se Iemand Anders is behou haar posisie op No 5.
Wilha Carstens se Ek Sal Jou Weer Kies is op No 6. Willem Van Der Ryst se nuutste enkelsnit, Gee ‘n Bietjie begin op No 7. Jy Moet Net Jouself Wees van Bloumoord sak terug na No 8 hierdie week na die liedjie verlede wek sy debuut op No 2, die liedjie is vanaf hul debuut album wat binnekort uitgereik gaan word.
Seisoene van Devan is weer terug in die Top 10 op No 9, na die liedjie verlede week op die grens geboer het. Die Laaste Trein van Daniel Eeuwrick maak sy debuut op No 10 na die liedjie se musiekvideo vrygestel was.
Nuwe liedjies op die trefferlys:
- Een Goeie Rede van Devan op No 16
- Tuinslang van Mars op No 33
Kraakvars Top 40 - 11 Junie 2021
No | Liedjie | Kunstenaar | Verlede Week | Weke Op Trefferlys | Hoogste Posisie |
1 | Jy Oortref My | Xander Joubert | 1 | 21 | 1 |
2 | Dankie | Herman Kleinhans | 3 | 8 | 1 |
3 | Steek Ons Liefde Aan Die Brand | Jack & June | 4 | 12 | 3 |
4 | Ek Kan Net Bid | Zaan Sonnekus | 6 | 4 | 1 |
5 | Iemand Anders | Rita Li | 5 | 17 | 1 |
6 | Ek Sal Jou Weer Kies | Wilha | 7 | 15 | 1 |
7 | Gee 'n Bietjie | Willem Van Der Ryst | N | 1 | 7 |
8 | Jy Moet Net Jouself Wees | Bloumoord | 2 | 2 | 2 |
9 | Seisoene | Devan | 11 | 8 | 6 |
10 | Die Laaste Trein | Daniel Eeuwrick | N | 1 | 10 |
11 | Nog N Kans | X_C_Xreece | 35 | 2 | 11 |
12 | Sal Jy Ja Sê | JP White (feat Lollie White) | N | 1 | 12 |
13 | Vliegtuig | Herman Kleinhans | 8 | 23 | 3 |
14 | In Jou Arms Slaap | Cezanne Yzelle | 9 | 8 | 7 |
15 | Laat Aand Boogie | Vatvas Dansorkes | 12 | 41 | 3 |
16 | Een Goeie Rede | Devan | N | 1 | 16 |
17 | Elmboog Na Bo | Jan Rhaap | 13 | 18 | 1 |
18 | Kom Loop | Jan Rhaap | 14 | 16 | 5 |
19 | She's So High | Hanco | 20 | 8 | 19 |
20 | Arm | Julanie J | 15 | 16 | 1 |
21 | Awe My Ma Se Kind | Pret Kadet (feat Foksie Konyn) | 16 | 14 | 2 |
22 | Ek Gaan Jou Mis | Shelby | 28 | 15 | 8 |
23 | Toe Ons Jonk Was | Rowen | 21 | 20 | 11 |
24 | Nikkels En Die Wyn | Willem Van Der Ryst | 18 | 2 | 18 |
25 | Ghost Town | Marco Basson | 22 | 31 | 12 |
26 | Ek Wou Nog | Bottomless Coffee Band | 23 | 21 | 2 |
27 | Knipmes Aand | Willem van der Ryst | 26 | 18 | 13 |
28 | Verloor Jouself Op My | Dotcosa (feat. Bjarne) | 24 | 37 | 1 |
29 | Sewe Somers | Bottomless Coffee Band | 27 | 23 | 9 |
30 | Kyk Vir My | Tizel (feat SPAM) | 33 | 4 | 17 |
31 | Soldaat | Johan Anker | 40 | 31 | 1 |
32 | Enya-M Shut up en soen my nou | Enya-M | 17 | 2 | 17 |
33 | Tuinslang | Mars | N | 1 | 33 |
34 | Set Our Hearts On You | Stella | 29 | 23 | 15 |
35 | Boer Genoeg | Eugene | 32 | 16 | 2 |
36 | November | Afrikaans Wil Dans (feat. Charl Stander) | 34 | 33 | 7 |
37 | Vandag | Morne | 37 | 20 | 1 |
38 | Ek Staan Stil | Hannes Van der Walt | 36 | 18 | 2 |
39 | Lappop | Tussen Sterre | 31 | 40 | 4 |
40 | Rose | Henri Alant | 38 | 15 | 10 |