Hierdie week op die Kraakvars Top 40:
Hey Sonneblom van Droomsindroom spandeer hul tweede week op No 1. Die liedjie het hierdie week meer as 18 000 kyke op YouTube ontvang. John Rock Prophet se My Blom behou sy posisie op No 2, na die liedjie verlede week na die posisie afgeskuif het vanaf ‘n 8 week lange No 1.
Herman Kleinhans se Vliegtuig spandeer sy 70ste week op die trefferlys op No 3. Elmboog Na Bo van Jan Rhaap is op No 4. Dankie van Herman Kleinhans is op No 5. Gian Groen se Lonely Troebadoer is op No 6, dit is die liedjie se 11de week op die trefferlys.
Kaalvoetliefde van Marissa is op No 7, dit is die liedjie se 12de week in die Top 10 en 15de week op die trefferlys. U Wil van Chantel & Jady is op No 8.
Wikus Botma se Brannewynlippe is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Stoute Boude van Kevboii (feat Charlie Bees).
Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:
Kraakvars Top 40 - 13 Mei 2022
No | Liedjie | Kunstenaar | Weke op Trefferlys | Hoogste Posisie | Verlede Week |
1 | Hey Sonneblom | Droomsindroom | 1 | 1 | N |
2 | My Blom | John Rock Prophet | 9 | 1 | 1 |
3 | Elmboog Na Bo | Jan Rhaap | 64 | 1 | 3 |
4 | Vliegtuig | Herman Kleinhans | 69 | 3 | 9 |
5 | Alles Gee | Jemma Catherine | 1 | 5 | N |
6 | Dankie | Herman Kleinhans | 54 | 1 | 8 |
7 | Lonely Troebadoer | Gian Groen | 10 | 1 | 7 |
8 | Kaalvoetliefde | Marissa | 14 | 1 | 4 |
9 | Brannewynlippe | Wikus Botma | 29 | 1 | 6 |
10 | Die Onbekende | Vincent Gordon | 2 | 2 | 2 |
11 | Stoute Boude | Kevboii (feat Charlie Bees) | 34 | 1 | 11 |
12 | Iemand help my | Bjarne (feat Snacci) | 41 | 2 | 12 |
13 | Sal Jy Saam My Kom Drink? | Karel Bester | 37 | 5 | 16 |
14 | Suikerbos | Stefan Jansen | 36 | 1 | 14 |
15 | Ten Minste Vir My | Zaan Sonnekus | 9 | 2 | 13 |
16 | U Wil | Chantel & Jady | 2 | 5 | 5 |
17 | Sterre | KuierKoors | 14 | 2 | 15 |
18 | Kom Loop | Jan Rhaap | 62 | 5 | 17 |
19 | Ons Teen Die Wêreld | Sharoney | 37 | 2 | 20 |
20 | Ek Kan Net Bid | Zaan Sonnekus | 48 | 1 | 24 |
21 | Huis Toe | Len Muller | 2 | 10 | 10 |
22 | Kateriena Malherbe | TiNO | 21 | 1 | 21 |
23 | Awe My Ma Se Kind | Pret Kadet (feat Foksie Konyn) | 60 | 2 | 28 |
24 | Verlore | Alter Ego | 11 | 15 | 32 |
25 | Arm | Julanie J | 62 | 1 | 37 |
26 | Panado Vir Die Pyn | Mionette | 9 | 2 | 31 |
27 | Kiss The Girl | Khail West | 25 | 3 | 26 |
28 | Al Wat Ek Oor Het | 1925 Band | 4 | 22 | 22 |
29 | Poetry | Ashton Wheeler | 13 | 5 | 33 |
30 | As Ek Jou Onthou | Stefan Jansen | 13 | 1 | 29 |
31 | Nog N Kans | X_C_Xreece | 47 | 8 | 36 |
32 | Sing vir my Saggies | John Rock Prophet & Gian Groen | 22 | 9 | 30 |
33 | Nuwe Generasie | KuierKoos (feat. M4RSHLL | 19 | 5 | 27 |
34 | Wag Vir My | Izak Davel | 3 | 5 | 19 |
35 | Kry Jou Ry | Jacques Leonard | 7 | 14 | 38 |
36 | Jy Oortref My | Xander Joubert | 66 | 1 | R |
37 | Perfekte Jy | Renaldo | 2 | 18 | 18 |
38 | Werkit Boetie | EDO | 18 | 2 | 39 |
39 | Twee Is Beter | Ashton Wheeler | 36 | 5 | 40 |
40 | Steek Ons Liefde Aan Die Brand | Jack & June | 55 | 3 | R |