Kraakvars Top 40 - Hey SonneblomKraakvars Top 40 - Hey Sonneblom

Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40.

Droomsindroom se Hey Sonneblom spandeer hul 4de week op No 1, die liedjie het meer as 56 000 streams op YouTube gekry die afgelope week. Dit is 8 keer meer as die No 2 posisie wat deur Wouter van der Venter se My Bok beklee word, dit is My Bok se debuut week.

Jemma Catherine se eerste enkelsnit, Alle Gee klim hierdie week na die liedjie se hoogste posisie nog op No 3. Dit is ook die liedjie se 4de week op die trefferlys.

Elmboog Na Bo van Jan Rhaap is op No 4. John Rock Prophet se My Blom spandeer sy 12de week op die trefferlys op No 5. Herman Kleinhans het twee treffers op No 6 en No 7 met Dankie en Vliegtuig onderskeidelik.

Ruan Jordaan maak sy eerste verskyning op die trefferlys na sy vorige enkelsnit Vegter. Veilig Tuis maak sy debuut op No 8. Brannewynlippe  van Wikus Botma is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Lonely Troebadoer van Gian Groen.

Ander nuwe snitter op die trefferlys sluit in:

  • Remember van CheraLee op No 25

Sien die volledige trefferlys hier:

Kraakvars Top 40 - 27 Mei 2022

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Hey Sonneblom Droomsindroom 4 1 1
2 My Bok Wouter van der Venter 1 2 N
3 Alles Gee Jemma Catherine 4 3 10
4 Elmboog Na Bo Jan Rhaap 67 1 4
5 My Blom John Rock Prophet 12 1 2
6 Dankie Herman Kleinhans 57 1 6
7 Vliegtuig Herman Kleinhans 72 3 5
8 Veilig Tuis Ruan Jordaan 1 8 N
9 Brannewynlippe Wikus Botma 32 1 12
10 Lonely Troebadoer Gian Groen 13 1 8
11 Iemand help my  Bjarne (feat Snacci) 44 2 14
12 Bobbejaan Inni Brauhaus Henning Joubert 2 3 3
13 U Wil Chantel & Jady 5 5 7
14 Stoute Boude Kevboii (feat Charlie Bees) 37 1 15
15 Suikerbos Stefan Jansen 39 1 17
16 Sal Jy Saam My Kom Drink? Karel Bester 40 5 18
17 Kaalvoetliefde Marissa 17 1 13
18 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 12 2 19
19 Kom Loop Jan Rhaap 65 5 21
20 Sterre KuierKoors 17 2 20
21 Ons Teen Die Wêreld Sharoney 40 2 22
22 Die Onbekende Vincent Gordon 5 2 16
23 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 51 1 28
24 Kateriena Malherbe TiNO 24 1 27
25 Remember CheraLee 1 25 N
26 Poetry Ashton Wheeler 16 5 25
27 Jy Moet Net Jouself Wees Bloumoord 15 2 9
28 Panado Vir Die Pyn Mionette 12 2 33
29 Awe My Ma Se Kind Pret Kadet (feat Foksie Konyn) 63 2 31
30 Arm Julanie J 65 1 24
31 Rose Henri Alant 19 10 R
32 Ek Wonder Herman Kleinhans 9 29 R
33 Nog N Kans X_C_Xreece 50 8 39
34 Jy Oortref My Xander Joubert 69 1 29
35 Kiss The Girl Khail West 28 3 30
36 As Ek Jou Onthou Stefan Jansen 16 1 40
37 Kry Jou Ry Jacques Leonard 10 14 34
38 Waar Ek Moet Wees Cezanne Yzelle 14 1 R
39 Tydelik Harry Broersma 2 11 11
40 Twee Is Beter Ashton Wheeler 38 5 38

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!