Hierdie week op die Kraakvars Top 40.

Dodo Nyoka se Foto’s klim weer na die No 1 posisie. Die liedjie wat sy vierde week op die trefferlys verskyn, was verlede week op No 2, na Need You More van Jacques & Liezel hul debuut gemaak het op No 1. Foto’s het nou twee weke nie opeenvolgende weke op No 1.

Samantha Leonard se Net Een Keer bons terug na die No 2 posisie na dit verlede week op No 5 geboer het. H2Oë van Barto Swiegers is op No 3, dit is die liedjie se 13de nie opeenvolgende week in die Top 10, waarvan vier weke op No 1 was.

10 Uit 10 van Rooksein is op No 4, hierdie liedjie het op No 3 sy debuut gemaak verlede week. Jagvat van Jan Rhaap klim vier posisies op na No 5 vanaf No 9. Bosveld Vakansie van Prop is op No 6, dit is die snit se tweede week in die Top 10 na die amptelike musiekvideo vrygestel was.

Jy is My Huis van Dodo Nyoka is op No 7, dit is die liedjie se tweede nie opeenvolgende week in die Top 10.  Anlia Star se Plaaslewe is weer in die Top 10 op No 8.

Dodo Nyoka se derde snit in die Top 10 is As Jy Praat wat op No 9 is, dis een posisie hoër as verlede week. Die Top 10 word voltooi deur Witblits van Eloff.

Ander nuwe liedjies op die trefferlys:

  • Jakkalsdans van Rita Li op No 12

Ander liedjies wat weer op die trefferlys verskyn:

  • Altyd Op My Vibe van Angie Oeh op No 30
  • Ten Minste Vir My van Zaan Sonnekus op No 31
  • Afrika Son van Droomsindroom op No 32
  • Mooiste Meisies van Angie Oeh op No 37
  • Mal In Jou Kop van Cordelia op No 39
  • Waars Jou Nanas van Meneer Cee, DaLootz, Jay Music, Shay Moc op No 40

Die Kraakvars Top 40 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel van ‘n mengsel van opkomende, onafhanklike, en gevestigde kunstenaars. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike musiekvideos en klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

Sien die volledige Kraakvars Top 40 trefferlys hier:

Kraakvars Top 40 - 25 November 2022

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Foto's Dodo Nyoka 4 1 2
2 Net Een Keer Samantha Leonard 5 1 5
3 H2Oë Barto 14 1 6
4 10 Uit 10 Rooksein 2 3 3
5 Jagvat Jan Rhaap 5 2 9
6 Bosveld Vakansie Prop 6 4 4
7 Jy is My Huis Dodo Nyoka 3 7 11
8 Plaaslewe Anlia Star 6 1 12
9 As Jy Praat Dodo Nyoka 3 5 10
10 Witblits Eloff 18 2 13
11 As Die Plaas Byt Marissa 5 8 15
12 Jakkalsdans Rita Li 1 12 N
13 My Nannas Wikus Botma 6 4 16
14 Ek Wens Ray Dylan 4 3 14
15 Katools Kevboii 5 9 20
16 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 10 2 17
17 Hey Sonneblom Droomsindroom 30 1 25
18 Kopskud Revolusie Droomsindroom (feat Spoegwolf) 10 4 27
19 Wie's Jou Kat? Danny Smoke 4 19 38
20 Gereed Om Weer Seer Te Kry Samantha Leonard 3 14 24
21 Soos 'n Wentelbaan Dodo Nyoka 3 13 21
22 Kwaaitjie Prop 17 1 23
23 Bella Droomsindroom 10 6 33
24 Visserman Dodo Nyoka 3 10 18
25 Om Jou Te Vergeet Samantha Leonard 3 11 22
26 Bietjie Dronk Marissa 19 4 34
27 Need You More Jacques & Liezel 2 1 1
28 Tussen Die Lyne Jan Blohm & Ryno Velvet 18 5 35
29 Skobbejak Reen (feat. Refentse) 18 10 36
30 Altyd Op My Vibe Angie Oeh 5 16 R
31 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 30 2 R
32 Afrika Son Droomsindroom 11 1 R
33 Sweef Jan Bloukaas 3 22 26
34 Lyfstraf Bjarne X Snacci 23 2 40
35 Bokswyn Caroline Grace 14 6 39
36 Totaal en Al Samantha Leonard 3 20 29
37 Mooiste Meisies Angie Oeh 3 19 R
38 Vertrou Rooksein 2 8 8
39 Mal In Jou Kop Cordelia 5 26 R
40 Waars Jou Nanas Meneer Cee, DaLootz, Jay Music, Shay Moc 13 5 R

 

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!