Marno van der Merwe stel nuwe liedjie “Uit My Lyf” bekend
Die veelsydige akteur, vervaardiger, liedjieskrywer en sanger, Marno van der Merwe, het onlangs sy nuwe liedjie Uit My Lyf bekend…
Musiek Nuus & Trefferlyste
Die veelsydige akteur, vervaardiger, liedjieskrywer en sanger, Marno van der Merwe, het onlangs sy nuwe liedjie Uit My Lyf bekend…
Nuweling Thys Nortje het pas sy eerste enkelsnit, getiteld Skryf bekendgestel. Skryf word beskryf as ‘n liefdesliedjie wat met ‘n…
’n Gastehuiseienaar en sanger uit die Pragtige karoodorp, Beaufort-Wes, debuteer die herfs met die enkelsnit, Koffie In Die Tronk, wat…
Die sanger van Hartenbos in die Wes-Kaap, Krisjan, se jongste enkelsnit, Vuur, is pas uitgereik en hiermee dra hy ook…
Afrikaanse kunstenaar Armand Steenkamp het onlangs sy nuwe enkelsnit, Johanna Van Saldanha, vrygestel. Die liedjie is geïnspireer deur die wyle…
Na die sukses van haar vorige liedjie, Bokswyn, is Caroline Grace terug met ‘n tipiese tong-in-die-kies-liedjie genaamd Kortbroek. Die liedjie…
Wynand Strydom is ‘n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat al jare lank ‘n standvastige plek in die harte van Suid-Afrikaners…
Suzette Weideman het onlangs haar enkelsnit Sonder Jou vrygestel. Sonder Jou beskryf die emosionele reis van mense wat ‘n traumatiese…
Daniel Strauss, skrywer van die topverkoper, Dink soos ’n miljardêr, se nuutste boek sal vanaf 5 Mei 2023 in alle…
Volgens die Wêreldfederasie vir Hemofilie (WFH) is sowat 2 300 mense in Suid-Afrika reeds met hemofilie gediagnoseer, maar daar word…