Ek en Jy is Henri Alant se beste werk nog!
Henri Alant se nuutste enkelsnit word beskryf as sy beste werk tot nog! Ek En Jy handel oor die liefde…
Musiek Nuus & Trefferlyste
Henri Alant se nuutste enkelsnit word beskryf as sy beste werk tot nog! Ek En Jy handel oor die liefde…
Na die sukses van haar debuut-enkelsnit, Plaasmeisiekind, bou Marisa verder aan haar musiekdroom met die vrystelling van haar eerste kortspeelplaat,…
Jolanda Fouché sing al vandat sy kan onthou, maar het onlangs eers besluit om die musiekmark amptelik te betree. Haar…
Kurt Darren is terug met nog ‘n dansvloer sokkie treffer wat belowe om sy beste liedjie in jare te wees.…
Elandré het in 2017 die musiekbedryf betree met sy bekroonde debuut-album Kleindorp-Dromer en het met die intrap slag groot naam…
Juan Boucher is met rede een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars. Sy musiek het die vermoë om jou dansvloer toe…
EET KREEF! deur Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band word vereer in hierdie herinterpretasie van die satiriese musikale meesterstuk…
Janco Dreyer, die 22-jarige sanger uit Bloemfontein met sy unieke stem, begin die jaar 2022 op ‘n hoë noot, en…
Met die suksesvolle vrystelling van sy debuut-enkelsnit, Soos Die Seisoene, het Dwayne Griffin reeds diep in Afrikaanse musiekharte kom kruip.…
Die aantreklike blondekop sangeres van Durbanville in die Weskaap, Therené Nel, beskryf die liefde as “iets wat nie moed opgee…