Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40.
Barto Swiegers se eerste enkelsnit, H2Oë, spandeer sy twee opeenvolgende week op No 1. Die liedjie wat in sy 6de week op die trefferlys is al vir 4 weke in die Top 2 posisies na dit op No 9 sy debuut gemaak het.
Eloff bereik sy hoogste nog met Witblits op No 2, die liedjie is al 10 weke op die trefferlys. Kaap van Ryno Velvet & Jan Blohm sak een posisie terug na No 3 na die liedjie op No 2 sy debuut gemaak het. Rudi Claase se Hobo-Hallelujah maak ‘n verrassende sprong vanaf No 38 na No 4, die liedjie se vorige hoogste posisie wat in sy debuut week op No 10.
Bietjie Dronk van Marissa is op No 5, dit is die liedjie se 9de nie-opeenvolgende week in die Top 10. Kopskud Revolusie van Droomsindroom (feat Spoegwolf) is op No 6. Kwaaitjie van Prop is op No 7, dit is die liedjie se negende week op die trefferlys.
Lyfstraf van Bjarne X Snacci is op No 8. Droomsindroom is op No 9 met Hey Sonneblom en op No 10 met Bella.
Ander nuwe liedjies op die trefferlys:
- Meisie van Fraserburg van Francois Boyce op No 14
- Sys ‘n Hoe van Angie Oeh op No 17
- Butterflies van Peyton Luyt op No 32
- Vir Ewig en Altyd van Mario Lategan op No 34
Ander liedjies wat weer op die trefferlys verskyn:
- Ek Kan Net Bid van Zaan Sonnekus op No 26
- SOS van Francois van Coke op No 28
- Stoute Boude van Kevboii (feat Charlie Bees) op No 38
Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:
Kraakvars Top 40 - 30 September 2022
No | Liedjie | Kunstenaar | Weke op Trefferlys | Hoogste Posisie | Verlede Week |
1 | H2Oë | Barto | 6 | 1 | 1 |
2 | Witblits | Eloff | 10 | 2 | 3 |
3 | Kaap | Ryno Velvet & Jan Blohm | 2 | 2 | 2 |
4 | Hobo-Hallelujah | Rudi Claase | 13 | 4 | 38 |
5 | Bietjie Dronk | Marissa | 11 | 4 | 7 |
6 | Kopskud Revolusie | Droomsindroom (feat Spoegwolf) | 2 | 4 | 4 |
7 | Kwaaitjie | Prop | 9 | 1 | 12 |
8 | Lyfstraf | Bjarne X Snacci | 15 | 2 | 8 |
9 | Hey Sonneblom | Droomsindroom | 22 | 1 | 11 |
10 | Bella | Droomsindroom | 2 | 9 | 9 |
11 | Tussen Die Lyne | Jan Blohm & Ryno Velvet | 10 | 5 | 6 |
12 | Afrika Son | Droomsindroom | 4 | 1 | 10 |
13 | Sexy Selfie | Bjarne Songs | 11 | 2 | 13 |
14 | Meisie van Fraserburg | Francois Boyce | 1 | 14 | N |
15 | Skobbejak | Reen (feat. Refentse) | 10 | 10 | 19 |
16 | Elmboog Na Bo | Jan Rhaap | 85 | 1 | 17 |
17 | Sys 'n Hoe | Angie Oeh | 1 | 17 | N |
18 | My Blom | John Rock Prophet | 30 | 1 | 18 |
19 | Honeymoon-gevoel | Khail West | 2 | 15 | 15 |
20 | MEER | Droomsindroom | 2 | 14 | 14 |
21 | Waars Jou Nanas | Meneer Cee, DaLootz, Jay Music, Shay Moc | 7 | 5 | 20 |
22 | Anker | Cordelia | 2 | 5 | 5 |
23 | Amen | Droomsindroom | 2 | 16 | 16 |
24 | Dankie | Herman Kleinhans | 75 | 1 | 21 |
25 | Lieflik | Elandre | 8 | 3 | 23 |
26 | Ek Kan Net Bid | Zaan Sonnekus | 59 | 1 | R |
27 | Bokswyn | Caroline Grace | 6 | 6 | 22 |
28 | SOS | Francois van Coke | 6 | 10 | R |
29 | Iemand help my | Bjarne (feat Snacci) | 62 | 2 | 24 |
30 | Brannewynlippe | Wikus Botma | 50 | 1 | 26 |
31 | Ten Minste Vir My | Zaan Sonnekus | 25 | 2 | 34 |
32 | Butterflies | Peyton Luyt | 1 | 32 | N |
33 | Suikerbos | Stefan Jansen | 56 | 1 | 27 |
34 | Vir Ewig en Altyd | Mario Lategan | 1 | 34 | N |
35 | Vergeet | Spoegwolf | 10 | 13 | 31 |
36 | Vergaan | Tasha | 15 | 6 | 29 |
37 | Vakansie | lilJayy x | 9 | 8 | 30 |
38 | Stoute Boude | Kevboii (feat Charlie Bees) | 52 | 1 | R |
39 | Kom Loop | Jan Rhaap | 81 | 5 | 39 |
40 | Bank Rob | Loufi & Jayms | 5 | 17 | 35 |