Impulsief

Hierdie week op die Kraakvars Top 40:

Barto Swiegers se Impulsief keer weer terug na die No 1 posisie vir die sewende nieopeenvolgende week.

Foto’s van Dodo Nyoka is op No 2, dit is die liedjie se 17de week op die trefferlys en in die Top 10.  Nora Vlok van Die Heuwels Fantasties & Appel is op No 3, die liedjie was drie weke gelede op No 1.  Verlede week se No 1 debuut, Man So Na My Hart van Elizma Theron sak terug na No 4.

Ilan van Staden se nuwe enkelsnit Ontlaai, klim 20 posisies na No 5 vanaf No 25.

H2Oë van Barto Swiegers is op No 6. Ditjies & Datjies van FATMAN & Lianie May kuier op No 7. Jan Rhaap se Jagvat is op No 8.

Samantha Leonard se Net Een Keer is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Lucy Kruger & The Lost Boys se Burning Building wat hul debuut maak hierdie week op die Kraakvars Top 40.

Die nuwe liedjie op die trefferlys sluit in:

  • Heyto Tarentaal van Min-Gespin op No 12
  • Bou Aan ‘n Vrou van Minke Brits op No 27
  • adolescent energy van Phrazes op No 35

Ander liedjies wat al voorheen op die trefferlys verskyn het wat terugkeer:

  • Hartseer Freaks van Francois van Coke & Hunter Kennedy op No 39

Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 24 Februarie 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Impulsief Barto 13 1 2
2 Foto's Dodo Nyoka 17 1 3
3 Nora Vlok Die Heuwels Fantasties & Appel 9 1 4
4 Man So Na My Hart Elizma Theron 2 1 1
5 Ontlaai Ilan van Staden 2 5 25
6 H2Oë Barto 26 1 6
7 Ditjies & Datjies FATMAN & Lianie May 13 3 7
8 Jagvat Jan Rhaap 18 2 9
9 Net Een Keer Samantha Leonard 18 1 5
10 Burning Building Lucy Kruger & The Lost Boys 1 10 N
11 Hobo-Hallelujah Rudi Claase 24 4 8
12 Heyto Tarentaal Min-Gespin 1 12 N
13 Bosveld Vakansie Prop 18 4 10
14 Katools Kevboii 18 7 14
15 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 23 2 20
16 Ek Wens Ray Dylan 17 3 15
17 Wat Maak Hy Daar Kris Ray 12 4 12
18 Witblits Eloff 31 2 17
19 Nuwe Reise Legkaart 5 1 19
20 Dans met Gevaar Juan Boucher 9 1 16
21 As Die Plaas Byt Marissa 18 8 11
22 Ek Sal My Vingers Af Baklei Angel De Lange 2 18 18
23 Don't Be a Doos (Slamma D Remix) Slamma D 6 19 26
24 Plaaslewe Anlia Star 19 1 23
25 Sonder Liefde Andriette 13 6 27
26 Jy is My Huis Dodo Nyoka 16 7 24
27 Bou Aan 'n Vrou Minke Brits 1 27 N
28 Hey Sonneblom Droomsindroom 43 1 28
29 My Nannas Wikus Botma 19 4 32
30 Ek sê so Irene-Louise van Wyk 9 8 22
31 As Jy Praat Dodo Nyoka 16 5 30
32 Ek Ly Aan  Droomsindroom 3 11 13
33 Drink Frikkie Braadbroodjie 11 21 31
34 Dankie Herman Kleinhans 89 1 37
35 adolescent energy Phrazes 1 35 N
36 Kwaaitjie Prop 30 1 36
37 Bella Droomsindroom 19 6 33
38 Afrika Son Droomsindroom 22 1 35
39 Hartseer Freaks Francois van Coke & Hunter Kennedy 12 8 R
40 Sandkasteel Nicholis Louw 12 18 38

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!