Hierdie week op die Alternative Top 40 saamgestel deur Reputasie.

Zaan Sonnekus bereik die No 1 posisie met sy treffer Te Minste Vir My. Die liedjie boer al vir die afgelope 5 weke op die trefferlys en in die Top 10.

Op No 2 is Perspektief van Vrede, dit is die hoogste posisie nog wat die liedjie af bereik het. Onskuld Van ‘n Kind van Vrede is op No 3.

Caravan In The Mist van Mann Friday is op No 4, hierdie liedjie het verlede week sy debuut gemaak  op No 3.
Donnerse Lag van Almero klim al pad vanaf No 10 na No 5. Zaan Sonnekus het twee liedjies op No 6 en No 7 met Krapmerke en Ek Kan net Bid.

Op No 8. is Was Dit jou Plan? van Alter Ego. Plastiek Swaard, ook van Zaan Sonnekus is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Vrede se Die Son.

Die nuwe liedjies op die trefferlys sluit in:

  • Kom Kry Van Myne van Marcel Dalmayda op No 34
  • Druppels van Gevoel Van Veiligheid op No 39
  • Pelgrim van Neil Nachtrein op No 40

Sien die volledige Alternative Top 40 hier:

Alternative Top 40 - 3 Maart 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 5 1 5
2 Perspektief Vrede 5 2 7
3 Onskuld Van 'n Kind Vrede 5 1 2
4 Caravan In The Mist Mann Friday 2 3 3
5 Donnerse Lag Almero 5 5 10
6 Krapmerke Zaan Sonnekus 5 6 17
7 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 5 4 13
8 Was Dit jou Plan? Alter Ego 5 5 12
9 Plastiek Swaard Zaan Sonnekus 5 6 20
10 Die Son Vrede 5 7 16
11 Soeklig Bittereinder 5 11 14
12 Revolusie Mensdom 3 6 6
13 Hey Jy! Bloumoord 4 11 11
14 Crows Feet West Coast Wolves 4 2 8
15 Soeklig (Stemme) Bittereinder 5 15 19
16 Verniel My Maar Alter Ego 5 14 15
17 Bittersomerson Gevoel Van Veiligheid 2 9 9
18 Ek Mis Jou Hierdie Keer Alter Ego 5 13 18
19 Hou Net Vas Uncle Spike 5 17 22
20 Ysbeer Bittereinder 5 20 25
21 Hoog Zaan Sonnekus 5 8 26
22 Heimwee Van Der Aven 5 22 28
23 Bly Bietjie Langer Marcel Dalmayda 5 18 21
24 Donkerwolk Bittereinder 5 24 30
25 Factory of Bones West Coast Wolves 3 5 24
26 Make It Out Here Alive Cindy Louise 5 20 23
27 Niks Verander Die Liefde Nie Gian Groen 5 22 29
28 Dis Fyn Zaan Sonnekus 5 19 32
29 "Vriende" Almero 5 24 27
30 Billy Mckreef West Coast Wolves 3 8 37
31 Soos Hel Zaan Sonnekus 5 27 39
32 Al Wat Ek Oor Het 1925 Band 5 21 33
33 Recommended Playlist Bittereinder 2 33 R
34 Kom Kry Van Myne Marcel Dalmayda 1 34 N
35 Dis Okay Bloumoord 4 35 35
36 Burning Building Lucy Kruger & The Lost Boys 2 1 1
37 Namib Woestyn Gian Groen 3 29 R
38 Ritalin Zaan Sonnekus 4 22 R
39 Druppels Gevoel Van Veiligheid 1 39 N
40 Pelgrim Neil Nachtrein 1 40 N

Leave a Reply

error: Content is protected !!