Die talentvolle Caroline Grace is terug met ‘n splinternuwe treffer wat jou sal laat lag en saamsing, Kortbroek
Na die sukses van haar vorige liedjie, Bokswyn, is Caroline Grace terug met ‘n tipiese tong-in-die-kies-liedjie genaamd Kortbroek. Die liedjie…

