Sonop-Blom van Bernice West spandeer al vir 4 maande op die No 1 posisie, en daar is niemand wat daardie posisie in die nabye toekoms van haar kan vat nie. Op No 2 blom Bernice se enkelsnit Die Hart ook. Boude van Loufi spandeer sy tweede week op No 3 nadat die snit vir drie weke lank op No 2 gekraai het. Heupe van Bevok (feat. Beatsbyhand) maak sy debuut op No 17.
Sien die res van die trefferlys hieronder: