Ek daar vat Refentse my op ‘n reis deur die wereld. Dis eg Refentse en val pragtig op die oor. Dis die eerste liedjie van die nuwe album Liefdegenerasie en ons kan hierdie maar heeldag op die radio speel. Met 4 minute en 57 sekondes is hierdie liedjie nie lank genoeg nie.
★★★★☆