Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40

Kwaatjie van Prop behou sy No 1 posisie boaan die trefferlys in die week wat sy debuut album Sing, Hoop, Weerklink, vrygestel is. Prop het hierdie week ook ‘n totaal van agt nuwe liedjies op die Kraakvars Top 40 waarvan twee in die Top 10 is.

Sex in Afrikaans van Angie oeh klim weer op met die range na No 2, die liedjie was verlede week op No 5. Hey Sonneblom van Droomsindroom, die rekord houer van die langste No 1 met 12 weke is op No 3.

Witblits van Eloff is op No 4, dis een posisie laer as verlede week. Bietjie Dronk van Marissa is op No 5. Caroline Grace se nuutste enkelsnit klim spring vanaf No 21 verlede week tot No 6.
Die eerste van agt nuwe liedjies van Prop, Rampartytjie maak sy debuut op No 7. Bosveld Vakansie van Prop maak sy debuut op No 8.

Tussen Die Lyne van Jan Blohm & Ryno Velvet is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Lyfstraf van Bjarne X Snacci.

Ander nuwe liedjies op die trefferlys:

  • Vertrou van Rooksein op No 16
  • Bank Rob van Loufi & Jayms op No 17
  • Winterkaap van Esme & Steyn op No 21
  • Two-Tone Is Tops van Prop op No 24
  • Katinka van Prop op No 26
  • Nora Nartjiepit van Prop op No 29
  • Vanaand van Riana Nel op No 30
  • ‘n Man Moet Glo van Prop op No 36
  • Sing Hoop Weerklink van Prop op No 37
  • Bietjiebos Brand van Prop op No 38

Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 2 September 2022

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Kwaaitjie Prop 5 1 1
2 Sex in Afrikaans Angie oeh 6 1 5
3 Hey Sonneblom Droomsindroom 18 1 2
4 Witblits Eloff 6 3 3
5 Bietjie Dronk Marissa 7 4 4
6 Bokswyn Caroline Grace 2 6 21
7 Rampartytjie Prop 1 7 N
8 Bosveld Vakansie Prop 1 8 N
9 Tussen Die Lyne Jan Blohm & Ryno Velvet 6 5 7
10 Lyfstraf Bjarne X Snacci 11 2 10
11 Skobbejak Reen (feat. Refentse) 6 10 11
12 H2OE Barto 2 9 9
13 Insomnia Brendan Peyper 6 8 17
14 Sexy Selfie Bjarne Songs 7 2 20
15 Bellville Die Heuwels Fantasties 3 2 8
16 Vertrou Rooksein 1 16 N
17 Bank Rob Loufi & Jayms 1 17 N
18 My Blom John Rock Prophet 26 1 13
19 Waars Jou Nanas Meneer Cee, DaLootz, Jay Music, Shay Moc 3 5 6
20 Elmboog Na Bo Jan Rhaap 81 1 30
21 Winterkaap Esme & Steyn 3 21 N
22 Nie Jou X Nie Bernice West 6 16 22
23 Lieflik Elandre 4 3 14
24 Two-Tone Is Tops Prop 1 24 N
25 Iemand help my  Bjarne (feat Snacci) 58 2 26
26 Katinka Prop 1 26 N
27 King van die Jol Biggy & Justin Vega 2 15 15
28 Dankie Herman Kleinhans 71 1 24
29 Nora Nartjiepit Prop 1 29 N
30 Vanaand Riana Nel 1 30 N
31 Lief Karlien van Jaarsveld & Jacob Swann 6 15 18
32 SOS  Francois van Coke 3 10 12
33 Vakansie lilJayy x 5 8 28
34 Vergeet Spoegwolf 6 13 16
35 n Man Moet Glo Prop 1 35 N
36 Sing Hoop Weerklink Prop 1 36 N
37 Bietjiebos Brand Prop 1 37 N
38 Brannewynlippe Wikus Botma 46 1 34
39 Kaalvoetliefde Marissa 31 1 31
40 Storielyn Chris Duvenage (feat Afrikaans Wil Dans) 5 5 35

Die Kraakvars Top 40 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel van ‘n mengsel van opkomende, onafhanklike, en gevestigde kunstenaars. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike musiekvideos en klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

Leave a Reply

error: Content is protected !!