Ouma kom van Garies af, en soos meeste mense van daardie wêreld, is sy ‘n formidabele vrou. Jy groei nie op met luukshede soos om om die bos te draai in die Knersvlakte nie. Sy het al twee mans moes begrawe, maar haar bure vermoed die laaste een het net ingesluimer. Met haar kleindogter wat nou in die stad werk, moet sy nou en dan kom kuier, en Ouma besef daar is baie dinge wat sy nie weet nie. Soos dit blyk, is “takt” een van hulle.

Besonderehede:

  • Plek: Afriforum Teater
  • Datum: 16 April 2025
  • Tyd: 15:00 – R150 per kaartjie * Slegs vir pensionarisse*
  • Tyd: 19:00 – R200 per kaartjie
  1. Kry Kaartjies hier: https://afriforumteater.co.za/event-details?event=ouma-is-op-pad-pensioenarisse
  2. Kry Kaartjies hier: https://afriforumteater.co.za/event-details?event=ouma-is-op-pad

Leave a Reply

error: Content is protected !!