Margot Rothman het sopas haar nuutste enkelsnit vrygestel, 110.

110 is warm en gemaklik soos Hoërskool drukkies. Die klankbaan van ‘n kwart-leeftyd-krisis. Die angs van die aanbreek van volwassenheid, of ten minste die verwagtinge daarvan. 110 is onskuldig en eerlikwaar verfrissend om ‘n liedjie te hoor sonder enige seksuele innuendo.

Dit het ‘n 90’s alternatiewe gevoel met elektro-pop-sensitiwiteite. Dis heilsaam en uitnodigend en vaderland!

Kyk die musiekvideo hier:

110 is beskikbaar op alle digitale platforms.

Leave a Reply

error: Content is protected !!