Suid-Afrika se nuutste Afrikaanse band is terug met ‘n nuwe liedjie Jonk in Afrikaans. Die Ghoema bekroonde band se nuutste liedjie volg kort op die hakke van die Jonk in Afrikaans musiek konsert wat by Carnival City gehou was. Die liedjie wat vars op die ore klink en vang Afrikaanse mense se liedjie vir dans/sokkie vas en al die lekker dinge wat saam met dit gaan. Dis lekker en aangenaam om nuwe musiek van die band te kry. Ons kan definitief nog baie dinge en lekker musiek van hierdie band verwag.
★★★★☆