Kraakvars Top 40 - Hey SonneblomKraakvars Top 40 - Hey Sonneblom

Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40.

Droomsindroom spandeer hul 11de week op No 1 met Hey Sonneblom.

Lyfstraf van Bjarne X Snacci klim weer terug na hul vorige hoogste posisie op No 2. Die liedjie het nog nie die Top 5 verlaat nie. My Blom van John Rock Prophet is op No 3.

Almal Het Iemand van Jemma Catherine is op No 4, die liedjie het verlede weet sy debuut gemaak op No 2. Die enigste nuwe snit op die trefferlys is Niks Verander Die Liefde Nie  van Gian Groen, wat op No 5 begin.

Herman Kleinhans se Dankie is vir die 64ste week op die trefferlys op No 6. Tasha se Vergaan is op No 7. Brannewynlippe van Wikus Botma is op No 8.

Iemand help my van Bjarne (feat Snacci) is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Stoute Boude van Kevboii (feat Charlie Bees).

Sien die volledige trefferlys hier:

Kraakvars Top 40 - 15 Julie 2022

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Hey Sonneblom Droomsindroom 11 1 1
2 Lyfstraf Bjarne X Snacci 4 2 4
3 My Blom John Rock Prophet 19 1 3
4 Almal Het Iemand Jemma Catherine 2 2 2
5 Niks Verander Die Liefde Nie Gian Groen 1 5 N
6 Dankie Herman Kleinhans 64 1 12
7 Vergaan Tasha 5 6 7
8 Brannewynlippe Wikus Botma 39 1 13
9 Iemand help my  Bjarne (feat Snacci) 51 2 14
10 Stoute Boude Kevboii (feat Charlie Bees) 44 1 17
11 Hobo-Hallelujah Rudi Claase 3 10 15
12 My Bok Wouter van der Venter 8 2 11
13 Elmboog Na Bo Jan Rhaap 74 1 18
14 Leef Daniel Wesley 2 9 9
15 Inni Boland Middelvinger, YoungstaCPT & Jack Parow 2 10 10
16 Blou Wikus Botma 4 4 16
17 Vliegtuig Herman Kleinhans 79 3 19
18 Sterre KuierKoors 24 2 20
19 Hey Jy! Bloumoord 5 2 21
20 Suikerbos Stefan Jansen 46 1 22
21 Kaalvoetliefde Marissa 24 1 28
22 Afstand TiNo 5 5 6
23 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 19 2 24
24 Kom Loop Jan Rhaap 72 5 25
25 Cuddle Up Kyle September 3 5 5
26 My Liewe Hemel 1925 Band 6 11 26
27 Veilig Tuis Ruan Jordaan 8 8 27
28 Bloedbroers Gift Matjila 3 3 8
29 Sal Jy Saam My Kom Drink? Karel Bester 47 5 30
30 Steek Ons Liefde Aan Die Brand Jack & June  60 3 39
31 Arm Julanie J 72 1 31
32 Ons Teen Die Wêreld Sharoney 47 2 35
33 Droomverlore CheraLee 4 2 38
34 Weer Kies Julanie J 2 33 33
35 Tydelik Harry Broersma 9 11 34
36 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 58 1 40
37 Kry Jou Ry Jacques Leonard 12 14 R
38 Poetry Ashton Wheeler 22 5 37
39 Kateriena Malherbe TiNO 29 1 29
40 Lonely Troebadoer Gian Groen 20 1 23

Leave a Reply

error: Content is protected !!