Ons almal ken die Sorina die Flooze vir al meer as 10 jaar al, maar tog bly sy ons verras. Haar vierde album “Die Blingmasjien” het menige verrassings op maar tog voel dit of dit vir bestaande aanhangers meer plesier sal wees as vir nuwe luisteraars. Van die top liedjies is Die Bliengmasjien, Die Tennis Tune met Dirk van der Westhuizen & Hotter as Botter. 

★★★☆☆

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!