Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40.
Corné Pretorius maak sy debuut op No 1 met sy nuutste enkelsnit Ek Wil Glo. Ek Wil Glo is die nuutste enkelsnit vanaf Corné Pretorius se debuut-album “Halfvol” wat in September 2021 uitgereik.
Barto Swiegers, behou sy No 2 posisie vir ‘n tweede week in ‘n ry met sy treffer, H2Oë. Eloff se Witblits behou ook sy posisie op No 3. Afrika Son van Droomsindroom sak terug na No 4, na die liedjie verlede week op No 1 sy debuut gemaak het.
Bietjie Dronk van Marissa is op No 5, dit is die liedjie se 9de week op die Kraakvars Top 40. Lyfstraf van Bjarne X Snacci is op No 6. Hey Sonneblom van Droomsindroom is op No 7, die liedjie het 12 weke op No 1 gespandeer en is ook al 20 weke op die trefferlys.
Tussen Die Lyne van Jan Blohm & Ryno Velvet is op No 8. Kwaaitjie van Prop is op No 9, die liedjie was verlede week op No 7. Die top 10 word voltooi deur Sexy Selfie van Bjarne.
Ander nuwe liedjies op die trefferlys:
- Onskuld Van ‘n Kind van Vrede op No 20
Ander liedjies wat weer op die trefferlys verskyn:
- Sterre van KuierKoors op No 30
- Stoute Boude van Kevboii (feat Charlie Bees) op No 35
- Perspektief van Vrede op No 37
- Hey Jy! van Bloumoord op No 40
Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:
Kraakvars Top 40 - 16 September 2022
No | Liedjie | Kunstenaar | Weke op Trefferlys | Hoogste Posisie | Verlede Week |
1 | Ek Wil Glo | Corné Pretorius | 1 | 1 | N |
2 | H2OE | Barto | 4 | 2 | 2 |
3 | Witblits | Eloff | 8 | 3 | 3 |
4 | Afrika Son | Droomsindroom | 2 | 1 | 1 |
5 | Bietjie Dronk | Marissa | 9 | 4 | 4 |
6 | Lyfstraf | Bjarne X Snacci | 13 | 2 | 5 |
7 | Hey Sonneblom | Droomsindroom | 20 | 1 | 6 |
8 | Tussen Die Lyne | Jan Blohm & Ryno Velvet | 8 | 5 | 8 |
9 | Kwaaitjie | Prop | 7 | 1 | 7 |
10 | Sexy Selfie | Bjarne Songs | 9 | 2 | 9 |
11 | Skobbejak | Reen (feat. Refentse) | 8 | 10 | 11 |
12 | My Blom | John Rock Prophet | 28 | 1 | 12 |
13 | Elmboog Na Bo | Jan Rhaap | 83 | 1 | 13 |
14 | Waars Jou Nanas | Meneer Cee, DaLootz, Jay Music, Shay Moc | 5 | 5 | 15 |
15 | Dankie | Herman Kleinhans | 73 | 1 | 20 |
16 | Lieflik | Elandre | 6 | 3 | 17 |
17 | Iemand help my | Bjarne (feat Snacci) | 60 | 2 | 19 |
18 | Brannewynlippe | Wikus Botma | 48 | 1 | 27 |
19 | Vergeet | Spoegwolf | 8 | 13 | 28 |
20 | Onskuld Van "n Kind | Vrede | 1 | 20 | N |
21 | Bokswyn | Caroline Grace | 4 | 6 | 33 |
22 | Vergaan | Tasha | 13 | 6 | 29 |
23 | M.O. | Angie oeh | 2 | 21 | 21 |
24 | Vakansie | lilJayy x | 7 | 8 | 24 |
25 | Sex in Afrikaans | Angie oeh | 8 | 1 | 16 |
26 | Kaalvoetliefde | Marissa | 33 | 1 | 26 |
27 | Bank Rob | Loufi & Jayms | 3 | 17 | 18 |
28 | Suikerbos | Stefan Jansen | 54 | 1 | 30 |
29 | Ten Minste Vir My | Zaan Sonnekus | 23 | 2 | 31 |
30 | Sterre | KuierKoors | 30 | 2 | R |
31 | Bosveld Vakansie | Prop | 3 | 8 | 14 |
32 | Kom Loop | Jan Rhaap | 79 | 5 | 37 |
33 | Afstand | TiNo | 10 | 5 | 35 |
34 | Hobo-Hallelujah | Rudi Claase | 11 | 10 | 39 |
35 | Stoute Boude | Kevboii (feat Charlie Bees) | 51 | 1 | R |
36 | SOS | Francois van Coke | 5 | 10 | 34 |
37 | Perspektief | Vrede | 6 | 1 | R |
38 | 110 | Margot | 3 | 23 | 23 |
39 | Toast & Polony | Mingespin | 2 | 39 | 40 |
40 | Hey Jy! | Bloumoord | 12 | 2 | R |
Die Kraakvars Top 40 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel van ‘n mengsel van opkomende, onafhanklike, en gevestigde kunstenaars. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike musiekvideos en klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.