Nuwe Stem Uit KI-Kunstenaar – Iris Berg se Debuut Enkelsnit
Die Afrikaanse musiektoneel verwelkom ’n vars dog diepsinnige nuwe stem met die vrystelling van Iris Berg se debuut-enkelsnit, “Lanklaas”. “Lanklaas”…
Musiek Nuus & Trefferlyste
Die Afrikaanse musiektoneel verwelkom ’n vars dog diepsinnige nuwe stem met die vrystelling van Iris Berg se debuut-enkelsnit, “Lanklaas”. “Lanklaas”…
Kersmusiek is sinoniem met tradisie. Dit is soos daardie bekende resep wat ma elke jaar maak – troostend, bekend en…
Die verhaal van ARD Matthews en Tanya van Graan word gedefinieer deur die noodlot, gedeelde kreatiewe denke en `n diep…
Die bekroonde Suid-Afrikaanse sangeres, Andriëtte, is terug met ‘n klankbaan wat die Afrikaanse taal en kultuur op ‘n unieke manier…
Op die trappe van hul woonstelblok met net ’n kitaar en groot drome, het die musiekgroep ONS – wat uit…
Henru, een van Afrikaans se opkomende musiektalente, berei voor om op 11 Oktober sy splinternuwe enkelsnit, Warrelwind, bekend te stel.…
Chereé, een van Suid-Afrika se mees geliefde vroulike kunstenaars, is terug in die kollig met die uitreiking van ’n splinternuwe…
Die bekroonde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Frikkie van Biljon, het weer eens sy musiekvaardighede ten toon gestel met die vrystelling…
Die geliefde Afrikaanse sanger, Bobby van Jaarsveld, is terug met ’n splinternuwe enkelsnit getiteld “Lief My Weer Lewendig”. Hierdie liedjie,…
Op slegs 14 jaar oud het Karla Bosch haar musikale reis begin as ‘n sanger op die kollig. Na ‘n…