Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40.

Afrika Son van Droomsindroom maak hul debuut met hul tweede enkelsnit op No 1. Afrika Son volg in die volspore van hul debuut enkelsnit Hey Sonneblom wat 12 weke lank op No 1 gepronk het.

Barto Swiegers se H2Oë bereik sy hoogste posisie nog, na die liedjie vanaf No 12 na No 2 klim. Eloff se Witblits is op No 3. Marissa se Bietjie Dronk is op No 4, dit is dieselfde posisie waarop die liedjie sy debuut gemaak het 8 weke gelede.

Lyfstraf van Bjarne X Snacci is op No 5, dit is die liedjies se 10de week op die trefferlys. Hey Sonneblom van Droomsindroom is op No 6. Kwaaitjie van Prop sak terug na No 7.

Tussen Die Lyne van Jan Blohm & Ryno Velvet is op No 8. Sexy Selfie van Bjarne is op No 8. Die Top 10 word voltooi deur Jemma Catherine se Almal het Iemand wat weer op die trefferlys verskyn.

Ander nuwe liedjies op die trefferlys:

  • M.O. van Angie oeh op No 21
  • Huis van Frikkie van Biljon op No 22
  • Toast & Polony van Mingespin op No 40

Ander liedjies wat weer op die trefferlys verskyn:

  • 110 van Margot op No 23
  • Vergaan van Tasha op No 29
  • Suikerbos van Stefan Jansen op No 30
  • Ten Minste Vir My van Zaan Sonnekus op No 31
  • Afstand van TiNo op No 35
  • Kom Loop Jan Rhaap op No 37
  • Hobo-Hallelujah van Rudi Claase op No 39

Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 9 September 2022

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Afrika Son Droomsindroom 1 1 N
2 H2OE Barto 3 2 12
3 Witblits Eloff 7 3 4
4 Bietjie Dronk Marissa 8 4 5
5 Lyfstraf Bjarne X Snacci 12 2 10
6 Hey Sonneblom Droomsindroom 19 1 3
7 Kwaaitjie Prop 6 1 1
8 Tussen Die Lyne Jan Blohm & Ryno Velvet 7 5 9
9 Sexy Selfie Bjarne Songs 8 2 14
10 Almal Het Iemand Jemma Catherine 6 2 R
11 Skobbejak Reen (feat. Refentse) 7 10 11
12 My Blom John Rock Prophet 27 1 18
13 Elmboog Na Bo Jan Rhaap 82 1 20
14 Bosveld Vakansie Prop 2 8 8
15 Waars Jou Nanas Meneer Cee, DaLootz, Jay Music, Shay Moc 4 5 19
16 Sex in Afrikaans Angie oeh 7 1 2
17 Lieflik Elandre 5 3 23
18 Bank Rob Loufi & Jayms 2 17 17
19 Iemand help my  Bjarne (feat Snacci) 59 2 25
20 Dankie Herman Kleinhans 72 1 28
21 M.O. Angie oeh 1 21 N
22 Huis Frikkie van Biljon 1 22 N
23 110 Margot 2 23 R
24 Vakansie lilJayy x 6 8 33
25 Vertrou Rooksein 2 16 16
26 Kaalvoetliefde Marissa 32 1 39
27 Brannewynlippe Wikus Botma 47 1 38
28 Vergeet Spoegwolf 7 13 34
29 Vergaan Tasha 12 6 R
30 Suikerbos Stefan Jansen 53 1 R
31 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 22 2 R
32 Two-Tone Is Tops Prop 2 24 24
33 Bokswyn Caroline Grace 3 6 6
34 SOS  Francois van Coke 4 10 32
35 Afstand TiNo 9 5 R
36 Storielyn Chris Duvenage (feat Afrikaans Wil Dans) 6 5 40
37 Kom Loop Jan Rhaap 78 5 R
38 Vanaand Riana Nel 2 30 30
39 Hobo-Hallelujah Rudi Claase 10 10 R
40 Toast & Polony Mingespin 1 40 N

Die Kraakvars Top 40 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel van ‘n mengsel van opkomende, onafhanklike, en gevestigde kunstenaars. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike musiekvideos en klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!