#WenMetReputasie

Reputasie is ‘n musieknuus en trefferlys platform waar musiek leef. Ons bied blootstelling vir opkomende kunstenaars deur ons verskeidenheid speellyste op Spotify. Reputasie is ook die tuiste van die Afrikaans Top 100 wat weekliks die grootste Afrikaanse liedjies saambring.

Jy as kunstenaar kan 8 weke se playlisting vir een liedjie wen op die Afrikaans Top 100 en Afrikaanse Bestes 2022 in die Top 10!

Al wat jy moet doen as jy wil inskryf vir die kompetisie is die volgende:

    1. Deel hierdie plasing
    2. Tag die Reputasie Facebook blad en gebruik die hutsmerk #WenMetReputasie
    3. Tekenin op Reputasie se epos webblad hier:

[email-subscribers-form id=”2″]

Die kompetisie sal oop wees vanaf 20:00 op 24 Februarie 2022 tot om 12:00 op 25 Maart 2022.

Lees die Voorwaardes en Bepalings hier.

Leave a Reply

error: Content is protected !!