Hierdie week op die Reputasie Top 40:
Spontaan van Riaan Benadé spandeer ‘n tweede week op No 1. Terwyl Sonop-Blom van Bernice West op No 2 is en Gooi Nog ‘n Whiskey van Riaan Benadé op No 3.
Nuwe snitte op die trefferlys sluit in Maak My Jou Tequila van Demi Lee Moore op No 4, Ek Like Hoe Jy Dans van Ché (feat. Snotkop) op No 20, en Rooiroknooi van Riaan Benade op No 34.
Sien die volledige lys hier: