Dis die klein jakkalsies wat daagliks Holm se wingerd verniel. Die bure se hondjie, die man in die apteek, die veganisrestaurant … die lys is lank en jy ken hulle. Marion praat in prentjies oor die alledaagse lewe met daai tipiese Holm-eerlikheid én -heerlikheid wat jou laat lê soos jy lag. Vir die slimmes is daar pitkos, vir die dames ’n meneer en vir die kwesbares ’n bondgenoot. Jy is welkom om nors te arriveer, daai bui sal nie lank hou nie

09 MAART | 15:00 | R175

Kry jou kaartjies hier: AfriForum Teater Webblad

Adres: AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13de straat, Menlo Park, Pretoria, 0081

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!