Hierdie week op die Afrikaans Top 100:

Rowwe Bliksem van Riaan Benade & Jay maak hul debuut op No 1 met meer as 248 000 kyke in hul eerste week van die amptelike musiekvideo en klankvrystelling op YouTube. Met hierdie is Rowwe Bliksem ook die liedjie wat die meeste kyk nog gekry het in Afrikaanse pop musiek geskiedenis.

Na vier weke op No 1, skuif Johnnie Blou van Eloff af na No 2. Fatman se Kamp Kommandant is op No 3. Ploeg Jy van Ricus Nel is nou al 19 weke in die Top 4, waarvan 9 weke op No 1 was.

Sien die volledige Afrikaans Top 100 hier:

Afrikaans Top 100 - 4 Februarie 2022

Posisie Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Rowwe Bliksem Riaan Benade & Jay N 1 1
2 Johnnie Blou Eloff 1 11 1
3 Kamp Kommandant FATMAN 2 9 1
4 Ploeg Jy Ricus Nel 3 19 1
5 Wie Se Hart Breek Jy Vanaand Demi Lee Moore 5 10 1
6 Tekkies Brand Irene-Louise van Wyk 4 29 1
7 Mamma Ek Wil 'n Vrou Hê Ricus Nel 8 7 5
8 Vat 'n Bietjie Riaan Benadé 7 53 1
9 My Volgende Fout Jay & Irene-Louise van Wyk 6 13 1
10 Spontaan Riaan Benadé 10 53 1
11 Vuil Coke Fatman 9 53 1
12 Kan Jou Nie My Maak Liefhê Demi Lee Moore 11 11 1
13 Forever or Never Early B (feat Anny) 23 11 6
14 Ses Jagers Justin Vega (feat. Early B) 12 17 7
15 Want Jy Weet Juan Boucher 13 41 4
16 Trein Juan Boucher 14 9 14
17 Boerepompie Ricus Nel & Snotkop 17 53 4
18 Bokkies Jag Ricus Nel 15 38 9
19 Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart Juan Boucher 22 53 5
20 Hardekole Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse 18 53 8
21 Nonna Appel 16 53 6
22 Brannewynlippe Wikus Botma 20 16 10
23 Funky Biggy (feat. Jack Parow, Loufi & beatsbyhand) 19 37 3
24 Vrystaat Vlaktes Reën 21 42 2
25 Lieg Vir My Riaan Benade 28 49 10
26 Boerenooi Appel 31 30 2
27 Sonop-Blom Bernice West 26 53 1
28 F250 Appel 25 53 14
29 Koue Hande Juan Boucher 29 9 29
30 Wys Jou Vleis Jan Jan Jan 24 50 24
31 Kom Binne Bernice West 27 53 8
32 Dorp Toe FATMAN 32 48 15
33 I Recall a Gypsy Woman Ricus Nel 33 53 19
34 Trouvrou Brendan Peyper 38 53 18
35 Die Land Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Ruhan Du Toit, & Jay 41 53 13
36 Onthou Jy Om Jonk' Juan Boucher 40 53 22
37 Jy Ken My Naam Demi Lee Moore 51 9 10
38 Bring Dit Franja Du Plessis 35 21 7
39 Tot Ons Val  Dirk Van Der Westhuizen 37 10 24
40 Vasdanslyf Brendan Peyper 50 49 24
41 Keeza Riaan Benade 69 5 41
42 Peanut Butter Biggy feat. Early B 46 45 2
43 Verander Spoegwolf 45 44 19
44 Nooit 'n Glas Brendan Peyper 47 8 11
45 Baas Vannie Plaas Loufi 44 53 11
46 Move On Leah 30 13 5
47 Whiskey en Jy Juan Boucher 34 34 13
48 Dalk Is Liefde Te Min Demi Lee Moore 61 9 17
49 Ek Bly 'n Boer Jan Jan Jan 36 53 10
50 Kyk Na My Hart Rooksein 48 53 6
51 Stoute Boude Kevboii (feat Charlie Bees) 43 21 8
52 Maak My Jou Tequila Demi Lee Moore 39 53 4
53 Stof Reën 42 17 8
54 Die RSA Is In My DNA Jan Jan Jan 56 40 3
55 Bosveld TV Ricus Nel 66 38 29
56 Lemoene Appel & Bok van Blerk 63 38 27
57 Vuur Op Die Water Elandré 52 52 27
58 Die Sluise Van Die Hemel Robbie Wessels 72 37 34
59 Dink Aan Jou Bernice West 54 11 19
60 Vreemdeling Juan Boucher 67 7 37
61 Word Wakker Jan Blohm 55 52 21
62 Boer Is 'n Bok Appel 79 29 5
63 Kaalvoet Sokkie Kurt Darren 70 32 53
64 Damlelielief Rooksein  53 24 21
65 Jy Laat Dit Maklik Lyk Brendan Peyper 62 36 45
66 Tameletjie Appel 59 41 40
67 Pens En Pootjies Snotkop 65 52 25
68 Warm Nog Op Brendan Peyper 58 24 27
69 Kuierleiers Irene-Louise van Wyk 64 9 27
70 Kaalvoetliefde Marissa N 1 70
71 Kaapse Blou Christia Visser 49 17 19
72 Boerseun Jan Bloukaas 68 53 20
73 17 Shots Christia Visser 71 40 46
74 Ek sweer Twee 81 30 58
75 Blok Party Kurt Darren 60 21 46
76 Sterre KuierKoors N 1 76
77 Ons Word Een Juan Boucher 83 40 30
78 Sewe Oseane Andriëtte  74 45 16
79 By Jou Voete Lê Ray Dylan 57 41 8
80 Komma Fokofpolisiekar 86 47 25
81 Ek Like Hoe Jy Dans Che (feat. Snotkop) 76 53 7
82 Tussen Die Lakens Elandré 73 45 28
83 O Kind Bernice West 75 45 3
84 Jou Land Appel 78 50 25
85 Wit Skoene Loufi 77 49 29
86 Die Konings Van Helde Juan Boucher R 3 15
87 Doenit Als Vir Liefde Ivan Roux 84 22 66
88 Al Die Ysters Jan Jan Jan 85 7 8
89 Ruk Die Dam Juanita Du Plessis (feat. Snotkop) 82 30 55
90 My Alles Bobby van Jaarsveld 97 3 90
91 Lê Bietjie Langer Jay R 33 23
92 Potte (feat. Jack Parow & Justin Vega) Early B 98 25 63
93 Gooi Mielies Jan Jan Jan 89 53 8
94 Vier Woorde Tarryn Lamb 94 30 26
95 Dik en Dun Brendan Peyper 88 32 9
96 Net So (Mmm) Dirk Van Der Westhuizen 96 18 83
97 Doef Doef Synth Peter (feat. Katinka, Loufi, What The Faf & Wortel Kombat) 92 48 20
98 Jagter Appel R 33 65
99 Kan Ek Juan Boucher 95 23 37
100 'n Dubbel vir die DJ Kurt Darren (feat Snotkop) 91 35 28

Leave a Reply

error: Content is protected !!