Kersfees Speellys

Met die Kerstyd om die draai en elke winkel wat in kersversierings toegedraai word en Mariah Carey se All I Want For Christmas Is You wat weer op die speellyste is. Is dit weer tyd vir Kersfees in Afrikaans om weer onder die kersboom op jou gunsteling speellys te verskyn.

Die liedjies op hierdie Kersfees Speellys is met die hand gekies en poog om ‘n volledige Kersfees klank vir elke luisteraar te bring in hierdie tyd van liefde en familie.

Luister die speellys hier:

Open in Spotify

Leave a Reply

error: Content is protected !!