GK Kreativ Fotosessie

Jy kan ‘n fotosessie wen met komplimente van GK Kreativ, al wat jy moet doen is opteken vir Reputasie se nuusbrief met jou epos adres.

Die fotosessie sluit in:

  • 60 minute fotosessie vir individu/paartjie/familie
  • Ligging in Pretoria
  • 40 edited foto

[email-subscribers-form id=”2″]

 

Reputasie is ‘n musieknuus en trefferlys platform waar musiek leef. Ons bied blootstelling vir opkomende kunstenaars deur ons verskeidenheid speellyste op Spotify. Reputasie is ook die tuiste van die Kraakvars Top 40 wat weekliks gepubliseer word.

GK Kreativ is deur Gerduan Kemp geskep wat fotografie en videografie dienste aanbied. Hulle spesialiseer in troufotografie en videografie, portretfotografie, musiekvideo’s, en paartjiefotografie.

Lees die Bepalings en Voorwaardes hier.

Leave a Reply

error: Content is protected !!