Wanneer jy die naam Ghapi sien, weet jy die volgende:
Jy gaan vermaak word deur ’n singende tromspeler en sy musikante. Jy gaan wil dans; jy gaan wil saam sing – maar die kroon op dit wat jy reeds weet, is ’n bonus, ’n geheim, ’n verrassing …
Dit is tyd om jou tekkies aan te trek en waaghalsig te wees!
06 APRIL | 19:00 | R250
Kry jou kaartjies hier: AfriForum Teater Program