Hierdie week op die Afrikaans Top 100:

Eloff spandeer sy 3de week op No 1 met Johnnie Blou, dit is die liedjie se 9de week op No 1. Johnnie Blou het die afgelope week 122 160 kyke op YouTube gekry.

 

Sien die volledige trefferlys hier:

Afrikaans Top 100 - 21 Januarie 2022

Posisie Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Johnnie Blou Eloff 1 9 1
2 Kamp Kommandant FATMAN 3 7 1
3 Ploeg Jy Ricus Nel 2 17 1
4 Tekkies Brand Irene-Louise van Wyk 4 27 1
5 Wie Se Hart Breek Jy Vanaand Demi Lee Moore 5 8 1
6 My Volgende Fout Jay & Irene-Louise van Wyk 6 11 1
7 Vat 'n Bietjie Riaan Benadé 7 51 1
8 Vuil Coke Fatman 8 51 1
9 Spontaan Riaan Benadé 9 51 1
10 Kan Jou Nie My Maak Liefhê Demi Lee Moore 11 9 1
11 Want Jy Weet Juan Boucher 12 39 4
12 Ses Jagers Justin Vega (feat. Early B) 10 15 7
13 Mamma Ek Wil 'n Vrou Hê Ricus Nel 31 5 5
14 Boerepompie Ricus Nel & Snotkop 14 51 4
15 Nonna Appel 17 51 6
16 Bokkies Jag Ricus Nel 18 36 9
17 Hardekole Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse 16 51 8
18 Trein Juan Boucher 23 7 18
19 Brannewynlippe Wikus Botma 13 14 10
20 Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart Juan Boucher 22 51 5
21 Forever or Never Early B (feat Anny) 19 9 6
22 Vrystaat Vlaktes Reën 15 40 2
23 Sonop-Blom Bernice West 25 51 1
24 Funky Biggy (feat. Jack Parow, Loufi & beatsbyhand) 21 35 3
25 Wys Jou Vleis Jan Jan Jan 27 48 25
26 F250 Appel 26 51 14
27 Kom Binne Bernice West 28 51 8
28 Mis Jou Meer Andriette 36 6 28
29 Dorp Toe FATMAN 29 46 15
30 Move Aan Leah 30 11 5
31 I Recall a Gypsy Woman Ricus Nel 33 51 19
32 Trouvrou Brendan Peyper 35 51 18
33 Koue Hande Juan Boucher 34 7 30
34 Onthou Jy Om Jonk' Juan Boucher 32 51 22
35 Boerenooi Appel 54 28 2
36 Whiskey en Jy Juan Boucher 40 32 13
37 Tot Ons Val  Dirk Van Der Westhuizen 38 8 24
38 Bring Dit Franja Du Plessis 42 19 7
39 Die Land Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Ruhan Du Toit, & Jay 46 51 13
40 Maak My Jou Tequila Demi Lee Moore 44 51 4
41 By Jou Voete Lê Ray Dylan 39 39 8
42 Stof Reën 52 15 8
43 Ek Bly 'n Boer Jan Jan Jan 45 51 10
44 Stoute Boude Kevboii (feat Charlie Bees) 43 19 8
45 Jy Ken My Naam Demi Lee Moore 56 7 10
46 Peanut Butter Biggy feat. Early B 41 43 2
47 Word Wakker Jan Blohm 51 50 21
48 Bosveld TV Ricus Nel 50 36 29
49 Vuur Op Die Water Elandré 47 50 27
50 Baas Vannie Plaas Loufi 57 51 11
51 Kyk Na My Hart Rooksein 37 51 6
52 Lieg Vir My Riaan Benade 96 47 10
53 Damlelielief Rooksein  68 22 21
54 Lemoene Appel & Bok van Blerk 48 36 27
55 Verander Spoegwolf 64 42 19
56 Dalk Is Liefde Te Min Demi Lee Moore 58 7 17
57 Fontein Op Die Maan Karlien van Jaarsveld 24 3 24
58 Tameletjie Appel 55 39 40
59 Warm Nog Op Brendan Peyper 66 22 27
60 Dink Aan Jou Bernice West 63 9 19
61 Jy Laat Dit Maklik Lyk Brendan Peyper 59 34 45
62 Vasdanslyf Brendan Peyper 65 47 24
63 Blok Party Kurt Darren 60 19 46
64 Kaapse Blou Christia Visser 73 15 19
65 Pens En Pootjies Snotkop 62 50 25
66 17 Shots Christia Visser 71 38 46
67 Die Sluise Van Die Hemel Robbie Wessels 53 35 34
68 Victoriabaai Die Heuwels Fantasties (feat Coenie De Villiers) 20 4 20
69 Nooit 'n Glas Brendan Peyper 69 6 11
70 Kaalvoet Sokkie Kurt Darren 61 30 53
71 Sewe Oseane Andriëtte  70 43 16
72 O Kind Bernice West 67 43 3
73 Jou Land Appel 49 48 25
74 Kuierleiers Irene-Louise van Wyk 84 7 27
75 Boerseun Jan Bloukaas 75 51 20
76 Ons Word Een Juan Boucher 74 38 30
77 Wit Skoene Loufi 78 47 29
78 Keeza Riaan Benade 87 3 78
79 Ek Like Hoe Jy Dans Che (feat. Snotkop) 77 51 7
80 Die RSA Is In My DNA Jan Jan Jan 99 38 3
81 Doenit Als Vir Liefde Ivan Roux 80 20 66
82 Ek sweer Twee 89 28 58
83 Tussen Die Lakens Elandré 72 43 28
84 Vreemdeling Juan Boucher 83 5 37
85 Ruk Die Dam Juanita Du Plessis (feat. Snotkop) 86 28 55
86 Komma Fokofpolisiekar 91 45 25
87 Boer Is 'n Bok Appel R 27 5
88 Dik en Dun Brendan Peyper 97 30 9
89 Ons Sal Self Verskeie Kunstenaar 93 51 21
90 Kan Ek Juan Boucher 81 21 37
91 Die Goeie Ou Dae Kurt Darren 76 33 34
92 Net So (Mmm) Dirk Van Der Westhuizen 98 16 83
93 'n Dubbel vir die DJ Kurt Darren (feat Snotkop) 92 33 28
94 Gooi Mielies Jan Jan Jan 88 51 8
95 Jagter Appel 94 32 65
96 Marico Mampoer Ricus Nel R 8 22
97 Plus Minus Maal Deel Liezel Pieters R 30 27
98 Doef Doef Synth Peter (feat. Katinka, Loufi, What The Faf & Wortel Kombat)   46 20
99 Jenny Jan Blohm 85 18 60
100 Potte (feat. Jack Parow & Justin Vega) Early B R 23 63

Leave a Reply

error: Content is protected !!