Hierdie week op die Afrikaans Top 100:

Johnnie Blou van Eloff spandeer sy 4de week op No 1, met meer 125 000 kyke op YouTube. Kamp Kommandant van FATMAN spandeer sy tweede week op No 2, dit is die liedjie se 8ste week op die Afrikaans Top 100 waar dit die eerste twee weke op No 1 gespandeer het.

Sien die vollgedige lys hier:

Afrikaans Top 100 - 28 Januarie 2022

Posisie Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Johnnie Blou Eloff 1 10 1
2 Kamp Kommandant FATMAN 2 8 1
3 Ploeg Jy Ricus Nel 3 18 1
4 Tekkies Brand Irene-Louise van Wyk 4 28 1
5 Wie Se Hart Breek Jy Vanaand Demi Lee Moore 5 9 1
6 My Volgende Fout Jay & Irene-Louise van Wyk 6 12 1
7 Vat 'n Bietjie Riaan Benadé 7 52 1
8 Mamma Ek Wil 'n Vrou Hê Ricus Nel 13 6 5
9 Vuil Coke Fatman 8 52 1
10 Spontaan Riaan Benadé 9 52 1
11 Kan Jou Nie My Maak Liefhê Demi Lee Moore 10 10 1
12 Ses Jagers Justin Vega (feat. Early B) 12 16 7
13 Want Jy Weet Juan Boucher 11 40 4
14 Trein Juan Boucher 18 8 14
15 Bokkies Jag Ricus Nel 16 37 9
16 Nonna Appel 15 52 6
17 Boerepompie Ricus Nel & Snotkop 14 52 4
18 Hardekole Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse 17 52 8
19 Funky Biggy (feat. Jack Parow, Loufi & beatsbyhand) 24 36 3
20 Brannewynlippe Wikus Botma 19 15 10
21 Vrystaat Vlaktes Reën 22 41 2
22 Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart Juan Boucher 20 52 5
23 Forever or Never Early B (feat Anny) 21 10 6
24 Wys Jou Vleis Jan Jan Jan 25 49 24
25 F250 Appel 26 52 14
26 Sonop-Blom Bernice West 23 52 1
27 Kom Binne Bernice West 27 52 8
28 Lieg Vir My Riaan Benade 52 48 10
29 Koue Hande Juan Boucher 33 8 29
30 Move On Leah 30 12 5
31 Boerenooi Appel 35 29 2
32 Dorp Toe FATMAN 29 47 15
33 I Recall a Gypsy Woman Ricus Nel 31 52 19
34 Whiskey en Jy Juan Boucher 36 33 13
35 Bring Dit Franja Du Plessis 38 20 7
36 Ek Bly 'n Boer Jan Jan Jan 43 52 10
37 Tot Ons Val  Dirk Van Der Westhuizen 37 9 24
38 Trouvrou Brendan Peyper 32 52 18
39 Maak My Jou Tequila Demi Lee Moore 40 52 4
40 Onthou Jy Om Jonk' Juan Boucher 34 52 22
41 Die Land Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Ruhan Du Toit, & Jay 39 52 13
42 Stof Reën 42 16 8
43 Stoute Boude Kevboii (feat Charlie Bees) 44 20 8
44 Baas Vannie Plaas Loufi 50 52 11
45 Verander Spoegwolf 55 43 19
46 Peanut Butter Biggy feat. Early B 46 44 2
47 Nooit 'n Glas Brendan Peyper 69 7 11
48 Kyk Na My Hart Rooksein 51 52 6
49 Kaapse Blou Christia Visser 64 16 19
50 Vasdanslyf Brendan Peyper 62 48 24
51 Jy Ken My Naam Demi Lee Moore 45 8 10
52 Vuur Op Die Water Elandré 49 51 27
53 Damlelielief Rooksein  53 23 21
54 Dink Aan Jou Bernice West 60 10 19
55 Word Wakker Jan Blohm 47 51 21
56 Die RSA Is In My DNA Jan Jan Jan 80 39 3
57 By Jou Voete Lê Ray Dylan 41 40 8
58 Warm Nog Op Brendan Peyper 59 23 27
59 Tameletjie Appel 58 40 40
60 Blok Party Kurt Darren 63 20 46
61 Dalk Is Liefde Te Min Demi Lee Moore 56 8 17
62 Jy Laat Dit Maklik Lyk Brendan Peyper 61 35 45
63 Lemoene Appel & Bok van Blerk 54 37 27
64 Kuierleiers Irene-Louise van Wyk 74 8 27
65 Pens En Pootjies Snotkop 65 51 25
66 Bosveld TV Ricus Nel 48 37 29
67 Vreemdeling Juan Boucher 84 6 37
68 Boerseun Jan Bloukaas 75 52 20
69 Keeza Riaan Benade 78 4 69
70 Kaalvoet Sokkie Kurt Darren 70 31 53
71 17 Shots Christia Visser 66 39 46
72 Die Sluise Van Die Hemel Robbie Wessels 67 36 34
73 Tussen Die Lakens Elandré 83 44 28
74 Sewe Oseane Andriëtte  71 44 16
75 O Kind Bernice West 72 44 3
76 Ek Like Hoe Jy Dans Che (feat. Snotkop) 79 52 7
77 Wit Skoene Loufi 77 48 29
78 Jou Land Appel 73 49 25
79 Boer Is 'n Bok Appel 87 28 5
80 Mis Jou Meer Andriette 28 7 28
81 Ek sweer Twee 82 29 58
82 Ruk Die Dam Juanita Du Plessis (feat. Snotkop) 85 29 55
83 Ons Word Een Juan Boucher 76 39 30
84 Doenit Als Vir Liefde Ivan Roux 81 21 66
85 Al Die Ysters Jan Jan Jan R 6 8
86 Komma Fokofpolisiekar 86 46 25
87 Ter Wille Van Ons Kinders Ruhan du Toit N 1 87
88 Dik en Dun Brendan Peyper 88 31 9
89 Gooi Mielies Jan Jan Jan 94 52 8
90 Plus Minus Maal Deel Liezel Pieters 97 31 27
91 'n Dubbel vir die DJ Kurt Darren (feat Snotkop) 93 34 28
92 Doef Doef Synth Peter (feat. Katinka, Loufi, What The Faf & Wortel Kombat) 98 47 20
93 Angles Above Me Juanita du Plessis, Franja Du Plessis & Ruan Josh R 3 23
94 Vier Woorde Tarryn Lamb R 29 26
95 Kan Ek Juan Boucher 90 22 37
96 Net So (Mmm) Dirk Van Der Westhuizen 92 17 83
97 My Alles Bobby van Jaarsveld R 2 97
98 Potte (feat. Jack Parow & Justin Vega) Early B 100 24 63
99 EGGO Die Heuwels Fantasties & Speogwolf R 9 4
100 Die Goeie Ou Dae Kurt Darren 91 34 34

Leave a Reply

error: Content is protected !!