Hierdie week op die Afrikaanse Top 100 sien ons ‘n hele paar nuwe liedjies as ook ou staatmakers wat op die lys pronk.

Op No 1 en besig vir sy tweede week op die lys, hou Brendan Peyper se “Kyk” sy posisie deur ‘n sterk aanvang.

Dirk van der Westhuizen maak sy hoogste debuut nog met “Kommie Kommie” wat die afgelope week meer as 89 000 kyk op YouTube ontvang het. Kurt Darren se “Hop Hop Spinnekop” sak een posisie af na No 3. Die liedjie het 11 nieopeenvolgende weke op No 1 gespandeer vanaf dit vrygestel was in November 2024.

“Plaas Dorp Toe” van Chris Steyn is op No 4, gevolg deur “As Ek Dalk” van Demi Lee Moore en Eloff op No 5. “Lui Voete” van Tamlyn Wessels spring vanaf No 52 na No 6. En op No 7 is Tamlyn se ander treffer “Klein Bietjie”.

“Soos ‘n Engel” van Len Muller spring vanaf No 39 na No 8 hierdie week. “COUNTRY IS FOR ME” van James Johnston en Appel is weer terug in die Top 10 op No 9.  Die Top 10 word voltooi deur “Vitamiene See” van Riaan Benadé.
Die laaste posisie in die Top 10, maar steeds ‘n aanduiding van Riaan se volgehoue bydrae tot die genre.

Nuwe liedjies op die trefferlys:

  • “Die Braaibroodjie Reël” – Ziané Saayman  – No 21
  • “Soen” – Droomsindroom – No 36
  • “Ware Liefde” – Prop – No 45
  • “Plek In My Hart” – Deon Groot – No 46
  • “AHVJNLW2” – Christiaan Baartman – No 62
  • “Gelukkige Lewe” – Francois van Coke – No 77
  • “Nog Voor Ek Jou Geken Het” – Laurika Rauch – No 79
  • “Toe Jy Omdraai” – Gerduan Kemp – No 81
  • “Bitterblou” – Fran Prins – No 96
  • “kolwyntjie” – Jaakie, VAN STRATEN – No 97
  • “Lekker Ding” – Biggy No 99
  • “Rooi Wit & Blou” – Henru, Schwabie – No 100

Sien die volledige Afrikaanse Top 100 hier:

Afrikaanse Top 100 - 21 Februarie 2025

# Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Kyk Brendan Peyper 1 2 1
2 Kommie Kommie Dirk Van Der Westhuizen NUUT 1 2
3 Hop Hop Spinnekop Kurt Darren 2 15 1
4 Plaas Dorp Toe Chris Steyn 10 15 2
5 As Ek Dalk (feat. Eloff) Demi Lee Moore,Eloff 4 14 2
6 Lui Voete Tamlyn Wessels 52 3 6
7 Klein Bietjie Tamlyn Wessels 6 15 4
8 Soos 'n Engel Len Muller 39 2 8
9 COUNTRY IS FOR ME James Johnston,Appel 13 15 1
10 Vitamiene See Riaan Benadé 12 10 10
11 By Die Dam Marno van der Merwe 17 15 7
12 Yskas Skuif Danny Smoke 15 14 12
13 Heito Potato Appel 7 15 6
14 AVBOB Se Stoep Snotkop 19 15 13
15 Jan Asseblief Irene-Louise Van Wyk 21 15 7
16 Sterre Gerhard Steyn,Liezel Pieters 11 15 11
17 Bikini Weer (feat. Early B) Eloff,Early B 29 11 3
18 Jou Tipe Boer Brendan Peyper 28 13 8
19 Lippe teen die Klippe JAN JAN JAN 27 13 19
20 Meisie wat kan Vasdans Wentzel 31 15 20
21 Die Braaibroodjie Reël Ziané Saayman NUUT 1 21
22 Klomp Keer Lekker Appel 34 15 13
23 Net Dans Bernice West 24 15 21
24 Ek Verstaan Dodo Nyoka,Karlien Van Jaarsveld 40 15 24
25 Carina Danny Smoke 37 15 17
26 Madelein Brendan Peyper 20 15 20
27 Trek Hom Plat Ricus Nel,Chris Steyn 41 15 2
28 Lek My Lippe Af Eloff 44 15 28
29 Kan 'N Man Ruhan Du Toit 48 14 29
30 Net Myne Demi Lee Moore 35 15 30
31 Groeipyne (feat. Die Piesangskille) Eloff,Die Piesangskille 51 15 31
32 Meisie Dodo Nyoka 53 9 32
33 Bosveldterapie Riaan Benadé 43 15 33
34 Besonders Barto 55 14 34
35 Stoom Riaan Benadé 46 15 35
36 Soen Droomsindroom NUUT 1 36
37 Hart Breek Demi Lee Moore 3 15 3
38 Papreën BiBi,FATMAN 54 3 12
39 Boksemdais Riaan Benadé 5 15 5
40 Huis Laurika Rauch 56 3 8
41 Oom Olifant FATMAN 18 15 9
42 Liewe Jinne! Juanita du Plessis 9 15 9
43 Vlerke Eloff 8 15 6
44 Helemal Chris Steyn 16 15 16
45 Ware Liefde Prop NUUT 1 45
46 Plek In My Hart Deon Groot NUUT 1 46
47 Inge 2 Die Piesangskille 23 15 8
48 Country Girl Van Bloem Dodo Nyoka 22 15 17
49 Koue Kole Eloff 26 15 26
50 Die Afrikaner Maak So Bernice West,Bok Van Blerk 25 15 23
51 Buffel Van Buffelsfontein Appel 32 15 28
52 Koos Wye Voete FATMAN 42 15 12
53 Bosveld Dans WG NEL 57 15 27
54 Wat Ek Wil Hoor Ryk Kleinhans 64 3 54
55 Wil Jy Bly Wentzel 36 15 36
56 Soen Soos Wat Jy Dans Brendan Peyper 30 15 30
57 Neem My Op Vlerke - SENSASIE Remix Anneli Van Rooyen,SENSASIE 38 15 38
58 Wil Jy? Dirk Van Der Westhuizen 61 11 4
59 Lisensie Franja Du Plessis 62 15 19
60 H2Oë Barto 47 15 47
61 Lag ONS 49 15 49
62 AHVJNLW2 Christiaan Baartman NUUT 1 62
63 Morsig Ivan Roux 66 15 32
64 Tien Jaar Spoegwolf 50 14 50
65 Ik Ben Een Afrikaander Bok Van Blerk 68 15 18
66 Stof Skop Jan-Mattys 76 4 66
67 Ek Wil Jou Belowe Laurika Rauch 81 2 67
68 Dans Kwagga JAN JAN JAN 60 15 43
69 Bloekompraatjies Laurika Rauch 80 2 69
70 Plaaspop (Mullet Mix) Brendan Peyper 71 15 36
71 Stellies (feat. Rooksein) ONS,Rooksein NUUT 1 71
72 Hasie Hop Prop 74 15 58
73 Nog Voor Ek Jou Geken Het Laurika Rauch 73 2 73
74 Vyftig Rand Barto 90 2 74
75 Dis 'n Vibe Juanita du Plessis 79 15 62
76 Ek Sal As Jy Sal Christia Visser 65 15 56
77 Gelukkige Lewe Francois van Coke NUUT 1 77
78 Niks Soos Liefde Nie Bobby Van Jaarsveld 88 11 8
79 Nog Voor Ek Jou Geken Het Laurika Rauch NUUT 1 79
80 Nou Raak Dit Lekker Gerhard Steyn 83 11 54
81 Toe Jy Omdraai Gerduan Kemp NUUT 1 81
82 Soos Bloed - SENSASIE Remix Theuns Jordaan,SENSASIE 91 14 59
83 Afrikaans Het Nie Brieke Nie Andriette 99 11 68
84 ZAMALEKKER BOBBEJAN HERBETREDING 14 53
85 VERE! Franja Du Plessis HERBETREDING 14 48
86 Reguit Dans Irene-Louise Van Wyk HERBETREDING 13 86
87 Wes Kaap Jan Bloukaas,Hunter Kennedy HERBETREDING 5 75
88 Liewe Lewe (feat. Christi van Niekerk) Laurika Rauch,Christi van Niekerk HERBETREDING 2 88
89 Soen ONS HERBETREDING 6 62
90 Tony van Benoni Loufi HERBETREDING 11 57
91 Ek Leef Die Piesangskille,Radioraps HERBETREDING 11 70
92 Alaska Jan Bloukaas,Karlien Van Jaarsveld HERBETREDING 3 78
93 Byt vissie byt Robbie Wessels HERBETREDING 3 72
94 Ribbetjie Bok Van Blerk,Bernice West HERBETREDING 3 63
95 Bietjie Techno MAEZTRO HERBETREDING 2 84
96 Bitterblou Fran Prins NUUT 1 96
97 kolwyntjie Jaakie,VAN STRATEN NUUT 1 97
98 Aande Francois van Coke,Ryno Velvet 72 10 26
99 Lekker Ding Biggy NUUT 1 99
100 Rooi Wit & Blou Henru,Schwabie NUUT 1 100

Leave a Reply

error: Content is protected !!