Hierdie week op die Alternative Top 40.

Zaan Sonnekus se Monitor is vir die 5de week op die No 1 posisie. Perspektief van Vrede is vir die tweede week op No 2.  Reincarnation van West Coast Wolves wat verlede week op No 16 hul debuut gemaak het spring na No 8.

Sien die volledige Alternative Top 40 hier:

Alternative Top 40 - 5 Mei 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Monitor Zaan Sonnekus 9 1 1
2 Perspektief Vrede 14 2 2
3 Donnerse Lag Almero 14 3 4
4 Caravan In The Mist Mann Friday 11 1 7
5 Queen of the Gorgons Ruff Majik 5 5 13
6 Soeklig Bittereinder 14 6 14
7 Hoer In Beton Millennium & Koos Kombuis 9 1 9
8 Reincarnation West Coast Wolves 2 8 16
9 Slaap Jy Al Van Der Aven 8 6 6
10 Hey Jy! Bloumoord 13 4 10
11 Burning Building Lucy Kruger & The Lost Boys 11 1 20
12 Partners In Crime MARENE 2 12 12
13 Die Son Vrede 14 5 5
14 Billy Mckreef West Coast Wolves 7 3 3
15 Verniel My Maar Alter Ego 14 8 15
16 Was Dit jou Plan? Alter Ego 14 5 17
17 Soeklig (Stemme) Bittereinder 14 12 18
18 Howl Lucy Kruger & The Lost Boys 7 2 23
19 Hou Net Vas Uncle Spike 14 14 22
20 Factory of Bones West Coast Wolves 8 5 8
21 Onskuld Van 'n Kind Vrede 14 1 21
22 Ysbeer Bittereinder 13 20 27
23 Bly Bietjie Langer Marcel Dalmayda 14 15 26
24 Make It Out Here Alive Cindy Louise 14 10 24
25 Donkerwolk Bittereinder 14 18 25
26 Crows Feet West Coast Wolves 11 2 11
27 Soos Hel Zaan Sonnekus 13 27 28
28 Saam Alleen Kontras 1 28 N
29 Heimwee Van Der Aven 14 6 31
30 "Vriende" Almero 12 24 33
31 Al Wat Ek Oor Het 1925 Band 11 21 32
32 Ek Mis Jou Hierdie Keer Alter Ego 10 13 35
33 Rooi Bos Jako Meyer 4 8 36
34 Recommended Playlist Bittereinder 4 33 R
35 Donderweer Idees Almero 11 23 37
36 Dis Okay Bloumoord 9 20 R
37 Niks Verander Die Liefde Nie Gian Groen 13 19 19
38 As Ons Almal Môre Sterf Van Der Aven 3 33 R
39 Aanhoudend Bittereinder 4 30 R
40 Sê Maar Niks Gideon Wind 2 21 R

Leave a Reply

error: Content is protected !!